Join the most popular community of South African swingers now
Login

Name and Shame the fake ppl

last reply
14 replies
1.3k views
0 watchers
0 likes

Name and Shame the fake ppl

What do you think about this topic? Should we not start doing this here so that all the new people can take note of them?
Dont go on that road you going to give Adminsteve a hart attack
Not advisable.........you can send your *friends* the name and shame info via PRIVATE mail , but here is really not the place. There is various forums about this topic and EVERY time the REASON NOT to do this *here* is given.
Soos ek gese het moet nie die pad probeer loop van "name and Shame" nie. Daar is baie gesels oor die onderwerp maar tot op datum is daar nie met 'n oplossing gekom met die groot probleem van hoe stop jy die mense wat ander mense lieg en bedrieg. Ja mail die name na jou vriende en waarsku hulle van sulke mense maar die oor grote gedeelte van die lede gaan gevang word deur hierdie halstarrige mense. Verlede jaar het ek en 'n mede Mod bietjie rekord gehou van mense wat in die pool gereeld opduik en mense wat dan moeilikheid het met so 'n lid. Die einde van die dag het ons tot die gevolgtrekking gekom dit dit dieselfde mense is waaroor ander mense kla. Ja die argument is daar dat mense kan op "gang" teen mense maar my gesonde verstand se vir my hoekom sal mense uit Oos London met dieselfde persoon moeilikheid het as die een in Nelspruit. Uit ondervinding weet jy die tee "Profiles" het niks te doen met die persoon ter saaklik nie. Neem julle tyd en kyk hoeveelkeer 'n persoon amok maak bv in die pool en binne sekondes daarna dan logg hy uit die pool vir 'n dag of twee en hy doen die dieselfde weer. Dit is in mense se gene om die noodlot te tart, kry iets daaruit. Die probleem is seker nie so erg as mense ander mense belieg nie maar daar is baie mense wat duur betaal vir hulle ondervinding met sulke mense. Daar is 'n spesifieke persoon, en hy het seker al 10 en meer verskillende profiele gehad elke keer kom hy terug en elke keer word hy geban om net na 'n paar dae weer terug tewees. Gaan kyk na die scammers uit die ooste hulle vang nog elke liewe dag mense op die site en hulle name is ooglopend dieselfde, 'n letter hier en 'n letter daar verander maar hulle kom terug. Al hoe jy van hulle sal weet is as jy vir hulle sop stories geval het. Kom ons is eerlik met mekaar die verifieering van mense werk nie van die 60 mense nou in die pool is 11 geverifieer hoekom doen die 49 mense nie moeite nie. Van die 60 mense is daar nie 15 mense wat chat nie en daar is mense wat in hulle lewe op die site nog nie gechat het nie. Moenie dat iemand die storie kom en vertel hulle whisper nie, "Bullshit" hulle wag en kyk of 'n vrou nie kaal cam nie, of stuur skurwe boodskappe . Die aangeleentheid moet eintlik die onverdeelde aandag van Admin geniet want ek se weer dit is die beste site in SA maar se ook die site is in 'n afwaarse kurwe kyk maar na nuwe mense wat aansluit
Quote by vinic
What do you think about this topic?
Should we not start doing this here so that all the new people can take note of them?

Not a good idea - but I do share the same feeling sometimes!!
Maybe we should have a course on "How to spot a fake at a distance (before the damage is done) ....". I picked up on other sites that they have the same problem!
BUT .... Vinic if I look at your profile write up - cpl's looking for cpl's (and ladies) - you are in the most ideal position and have a great profile! I would say that 80% cpl's are looking for the same! You guys should bond like crazy and shag like rabbits!!?
It's disturbing to realise that you guys are not spared from a faker! They come in all shapes and sizes!!
Okay ............. okay................. okay The ten steps of rehabilitation. Step one..................admitting to a habit..... *I am a faker* LMFAO.................................
I see that in the chat room there are a few ofnprofiles that are verified. How does one go about getting verified? Adonis ek sal julle help baie waardeer.
Ok daar is twee maniere van verifikasie Die lid kan 'n Mod kontak en dan in die pool of rivaat room cam en die Mod sak hulle veriifieer Die lid kan deur iemand wat hulle persoonlik ontmoet het en reeds geverifieer is geverifieer word, maar die proses word finaal deur 'n mod goed gekeur Hoop dit help ander kyk in die pool daar is gewoonlik 'n mod en die sal met graagte help
Quote by Adonis
Ok daar is twee maniere van verifikasie
Die lid kan 'n Mod kontak en dan in die pool of rivaat room cam en die Mod sak hulle veriifieer
Die lid kan deur iemand wat hulle persoonlik ontmoet het en reeds geverifieer is geverifieer word, maar die proses word finaal deur 'n mod goed gekeur
Hoop dit help ander kyk in die pool daar is gewoonlik 'n mod en die sal met graagte help

Baie dankie vir die help. wink
if you need a mod - best to talk to yoga or noble or one of the regulars in the chat room - I've never verified anyone and my cam don't work so lekker.
actually someone sent me a private message about it a little while ago - I should forward that to Steve LeeC if you can convince Admin to delete unactive profiles, That will make my day and efferts of a year will come true. Here are some statistic to help Members 29028 (To days count) Couples 7192 (In effect 3596 because a couple counts for 2 members) 30ays 7721 60 Days 9224 90 Days 10542 Joining per month around 800 members. Out of this it means they had to delete about 18485 members not active more than 90 days
Kom ons is eerlik met mekaar die verifieering van mense werk nie van die 60 mense nou in die pool is 11 geverifieer hoekom doen die 49 mense nie moeite nie. Van die 60 mense is daar nie 15 mense wat chat nie en daar is mense wat in hulle lewe op die site nog nie gechat het nie. I went through the process of getting verified by Steve , (I think) only to find out that it had diddlysquat effect on my status in the Chatroom. There is apparently a second process to be followed. Must admit, I didn't follow that one up.
Hi Thumper, I am one of those who is "verified" (at least, I was the last time I looked, but haven't checked in a while!) but never participates in the chatroom, but is on the site virtually daily. I'm just not a "chatroom person"! I was verified through physically meeting with someone else who was already verified. The verification issue seems to have lost its prominence, but I guess at the least it tells those who want to look for it, that the verified member is at least a "real person", does physically exist, and is more or less what he / she purports to be on the site. It also hasn't made any difference in my life on the site, that I am aware of...