Vandag het ons ook n vraag vir hierdie vreeslike slim "gang"
Ons is nog redelik nuut met die spelery, nou wil ons graag by die ou swingers hoor, hoe maak jy as jy hierdie oulike mense hier ontmoet, lekker oor die weg kom en chat, en dan as dit by die ontmoeting of later in die vriendskap kom, is daar iets wat jou of jou partner vreeslik afsit? Mens kan mos nie hulle dan net ignoreer nie? En jy kan ook mos nie vir hulle reguit se nie? Of kan jy?
As mens iemand gaan ontmoet is daar tog n mate van n verwagting? Hoe verduidelik jy dit sal net by vriendsakp bly?
Of hoe is die beste manier om bye bye te se?
My raad aan julle is en ek weet dit werk, is eerlik met die mense en se daar is iets waarmee julle nie gemaklik is nie en dat die vriendskap nie gaan werk nie.
Mense in die leefstyl verwag eerlikheid en hulle kan dit ook vat as jy dit beeindig, glo my dit sal goed uitwerk.
Jou vraag oor die verwagting, weereens wees net eerlik en se dat geen verwagting geskep moet word nie, en as julle julle oë uitvee word julle dalk groot pelle.
Ek moes lag oor daai opmerking..*slim gang*.... weet nou nie daarvan nie.
Ek is al oud maar glo my ek leer nog elke dag ietsie nuuts.
Niemand kan se hy of sy weet alles nie.
Elke mens kan net uit jou eie ondervinding praat.
Baie Waar wat Adonis se, eerlikhied word waardeer, MAAR dit is HOE dit gese word wat maak of julle vriende gaan bly of julle paaie *kwaai* uitmekaar gaan gaan.
Uit onderviding weet ek mense is nooit eerlik met die eerste ontmoeting nie.
Daar word gese, ons sal jou bel. kom ons drink weer koffie, ens ens....maar ek uit my eie sal dit nie se nie Ek se gewoonlik, met die volgende woorde.
*Gaan rustig sit en dink oor hoe julle my ervaar het, dan kan julle my asseblief met `n briefie laat weet, ons het die koffie geniet, maar fisies is daar nie enige aantrekings punt jinne ja ons hou van jou*.
Maar weereens voel mense selfs nie daarmee gemaklik nie.
Wat ek wel doen as ek van iemand hou as persoon, maar nie as speel maat nie, ek sal so se, ek sal se *Ek hou van hom as Persoon baie...maar ongelukkig is daai *spark* wat mens graag wil he vir seksuele interaksie NIE daar nie*.
Ons kan vriende bly en kuier, wat ek graag sou wou he, maar weereens le die keuse by jou.
Hulle sal dit dalk wil bespreek en weet WAT dit is wat mens nie van hou nie, maar DIT is dinge wat dalk te sensitief is...ek vermy dit gewoonlik en se ook dan ek verkies om dit nie te bespreek nie, en se net dat die *spark* net nie daar is nie.
Of wat gewoonlik ook werk is die *cliche*......*dit het niks met julle te doen nie, dit is ek wat die probleem het* en dis eindelik waar, nie waar nie, julle will nie speel nie dus vertel julle die waarheid.
Ongelukkig sal die mense nie vriende wil bly nie en nooit weer praat nie maar julle het julle deel gedoen en dit mooi hanteer.
ONTHOU net wat julle se en doen kom terug na julle....en ander mense kan oor julle dieslefde voel. Hanteer julle dit dan soos die volwasse mense wat julle is, en laat hulle goed oor hulle self voel.
Glo my dit is hoe vriendskappe ontwikkel.
Baie dankie vir julle antwoorde waarmee julle duidelik baie moeite gedoen het. Mens is so bang om mense se gevoelens seer te maak, en ek begin al meer verstaan waar die "one for the team" vandaan kom! Lol!
Niemand moet vir enige rede *een vir die team* neem nie.....
Vra maar vir die couples, hulle sal dit beaam.
"one for the team" Nee wat wees eerder erlik soos die ander gese het, en as hul nie verder wil vriende wees nie is dit so. Ons self het 'n enkel mans vriend met wie ons net vriende is want ek voel nie daardie *spark* soos PiB noem nie, maar dis lekker om saam hom te braai en kuier. Hy was van die wat dit so aanvaar het en nog vriend wou bly.
Sterkte!
Dankie! Xxx so leer ons maar soos ons aangaan.....
om mee te begin, en dit is klaar gese, 'one for the team' slegte idiee en heeltemaal onnodig, daar is duisende mense hier, kies en keur en window shop... partykeer sal julle mense ontmoet met wie julle nie sexually click nie maar wel goeie vriende kan word, dit het al met ons gebeur en ons is nog na paar jaar goeie vriende
eerlikheid is altyd welkom, die wat nie daarvan hou nie, dis hul probleem, en se dit sodra julle so voel, moet nie julle en die ander se tyd mors deur dit uit te trek nie, dws as julle hier chat en al nie goed voel daaroor nie, se so, as dit is na julle die mense ontmoet het dan doen julle dit dan. dit is ook hoekom 'first date' no promises and no expectations behoort te wees, as die ander guaranteed speel wil he op 'first dat' hul probleem.
ons kan se hoe ons oor mense voel vir speel binne minuute van dat ons hulle eerste keer ontmoet het
Whenever we interact with someone new we belabor the points;
A) we want FRIENDS, who we CLICK with and can hang out with.
B) attraction is extremely important for me (lee), I WILL NOT have any sexual interactions with anyone that I am not at least marginally attracted to.
So there are two "outs" for us always; I can say, thanks but I'm not attracted to you, or if the conversation putters out to nothing... well we clearly don't CLICK and there isn't a need to say no thanks.
Otherwise turning down invites usually does the job. No thanks we won't make that or no thanks we are not available.
Most of the time no thanks is sufficient.
Sometimes people get rude and arseholy, but then you copy the message and click "report" & paste it and ask the mods to deal with them. People who do that usually get banned...
Real genuine swingers will never be rude and arseholy when you say no thanks, because they understand the rules and the boundaries this lifestyle has and they 'get' your position coz they have been there too...
Anyone who is rude or requires reasons or explanations clearly doesn't belong here and NEEDS to be dealt with by a mod.