Join the most popular community of South African swingers now
Login

groups

last reply
6 replies
903 views
5 watchers
1 like

what has happened to the groups on the site..has it died a death or are we just out of touch...

People are quick to join groups...not that quick to add content and keep it active.

Some people have put a lot of effort into trying to keep a group active (eg. Shaybytheway on the Over_50s group), but even then the level of participation by those who have joined the groups is pretty pathetic.  I am not aware of any SH group that is really active and doing much.  As a result, members tend to lose interest in the group, and seldom if ever go back and look at the group content, let alone participate, in my experience.  However, "membership" of a group can be taken as an expression of interest in the group subject... and maybe members are contacted privately by others who see their interest expressed in that way....

Redbruce ek het dit op 'n baie vroëer post bespreek en my voorstel op daardie staduim, moet daar nie gekyk word hoe word mense se belangstelling geprikkel nie. Een negatiewe effek is as daar niks in 'n groep gebeur nie is dit 'n probleem vir ander groepe ook. Mense aanvaar dan dat die groepe nie suksesvol is nie. Moet admin dit nie oorweeg om groepe wat se maar 6 maande onaktief is te sluit en daardeur mense amper te dwing om aktief te bly. Ek weet admin luister nie eintlik na Mods nie maar daar is niks beter as om te probeer nie.

Adonis, ek dink dis 'n waardevolle voorstel, en sal dit wel met Admin opneem.  Dit help nie dat die site sit volgelaai met groepe (met baie duplikasie), wat niks doen nie.  Ek dink dis redelik nuwe mense, en veral die mans, wat dink 'n groep gaan mense na hulle toe aanlok, en dan later uitvind dit is nie so nie, en belangstelling (in die groep) verloor.  En onnodige groepe neem plek op die site se server (die selfde geld vir verouderde "dogging" posts [persoonlike advertensies] en onaktiewe profiele - alhoewel daar miskien 'n rede is hoekom die profiele behou word), en dalk sal hulle saamstem om oortollige onaktiewe groepe te sltuit.  Ons kan maar net vra....

Redbruce dankie vir jou positiewe terugvoering. Ek wil saam met jou stem oor die opmerking oor spasie want dit raak 'n groot probleem en dit frustreer mense. Op daardie noot glo ek ook die tyd is ryp om verouderde profile kennis te gee en dan te delete as daar nie terugvoering gegee word nie. Mense is meer aktief op hul e-mail adresse so hulle sal kennis kry van voorneme om hulle detail te delete.


I went and browsed the groups, some are really in-active, and only has ONE (the person starting that group) as a member, also makes me think someone should go and check and delete or discontinue these inactive groups.

I also have to mention that there is/was active groups (my previous profile was a member)  How I know this...well I usually received mails with at least monthly updates on what is happening or invites. So there is really groups that is active.