Am I right in assuming that swingers, particularly couples, need to have a fairly high level of emotional maturity, be self assured, confident and trust each other to really enjoy this lifestyle?
Or does it come with experience in swinging?
You are correct in both observations or assumptions.
I concur with PB
Both are correct... With the trust come the maturity and understanding of the partners desires, wants and needs
Hit the nail on the head, have seen a couple of instances where couples decided to "try" out the lifestyle leading to divorce because half was having fun and the other half got jealous.
This is a serious decision for any couple to make and if there is any hesitance on the side of either partner DO NOT DO IT!!!
My advice is:
Before any couple wants to test the waters think it through, discuss it, agree on it with no reservations and have a cooling down period of at least a month before discussiong it again, it will help avoid any unpleasentness later on and make sure both partners are aligned.
Talk before and after each meet to ensure that everyone is still OK, do this for at least the first 3 meets.
Experience comes later, trust is always first!!
''Talk before and after each meet to ensure that everyone is still OK, do this for at least the first 3 meets. ''
I have quoted this part in what you have said. Please do NOT under estimate the communication side of swinging especially when you start off in the life style. For example my wife and I do not kiss the other people during fun. Example a thing like that can course a big thing and ALWAYS have a safety word so that your partner knows something is wrong and the play must stop. By doing this the other partner will feel safe and secure in the relationship.
Joyrider
Always willing to help :twisted:
Vertroue speel seker die belangrikste rol in die leefstyl, en soos in 'n ander forum artikel is die ander pillaar eerlikheid.
Daar is al so baie geskryf oor die definisie van Swinging dat dit nie die plek is om dit weer te bespreek nie. Maar wat vir my nogal opvallend is as iemand aansluit en die opmerking word gemaak dat ons nuut is en net eers wil kyk hoe werk die leefstyl.
Partykeer kry jy die idee die persoon het rond gerits op die net en toevallig op 'n swinging site soos SH af gekom en sluit aan om te sien wat aangaan. Die meeste van die tyd weet die ander persoon in die verhouding van niks.
My mening is dat mense reeds 'n baie besliste besluit moet neem oor die leefstyl binne die verhouding voordat daar begin word om op 'n swinging site betrokke te raak. Die site is 'n verleng stuk van die persoon se besluit maar beslis nie die vertrek punt nie.
Het meer verhoudinge gesien sneuwel as wat daar 'n sukses verhaal is. In ons eie geval was die besluit geneem na baie gesels en oordenking voordat ons begin het om ander mense in die leefstyl te nader.
Maar die belangrikste op die ou einde, daar is nie plek vir jalosie in die leefstyl nie, dit werk net eenvoudig nie en die stelling, ek mag speel my partner weet en is gelukkig daarmee bestaan nie, jy "bullshit" net jouself want so iets bestaan nie.
@ adonis.....
Ek stem saam met alles wat jy en die ander hier se, maar ONGELUKKIG kan ek nie saamstem met die stelling wat jy maak ,en ek paste in...
*die stelling, ek mag speel my partner weet en is gelukkig daarmee bestaan nie, jy "bullshit" net jouself want so iets bestaan nie.*
Ek is in `n gay berhouding vir OOR die 30 jaar! Nee ons is lewens maats ,maar nie getroud nie ,maar beide van ons is *committed*.
Ek kan met eerlikhied se en van die mense wat ek weet julle(adonis) as `n profiel en persoonlik ken, kan dit andere meerkat.
Sy weet wanneer ek gaan speel
Sy weet met wie ek gaan speel
Sy vat my soms na die venue`s as dit `n quicky gaan wees
Of as ek iemand nuut gaan ontmoet. hou sy ogie van ver af. maar soms sal sy ook kom sit en die persoon saam my ontmoet,hang af of sy wil of nie.
Sy koms soms saam na die meets and greets van die swingers hier in die Kaap en dan kan ek se sy geniet haarself meer as ek omdat sy baie meer sosiaal as ek is.
Van die manne en dames en couples in die leefstyl kom soms vir my kuier BY ONS sy hier is.
Sy lees soms iets snaaks oor my skouer hier as ek sit en lag.
Sy loer soms saam na kaal mense op die webcam.
NEE ,sy is totaal vanilla en sal dit nie eens oorweeg om saam met my te speel nie.
Soos enige ander *couple* het ons ook reels vir MY as ek speel, wat ek in gedagte moet hou om haar veilig en gekoester te laat voel.
Omdat al die verifikasies hier op my profile my persoonlik ge-ontmoet het, kan ek se julle kan bo genoemde bevestig as julle wou ....hier is paar van die profiele wat dit kan beaam. ......ctshel, Meerkat, Orgasmic.
Ek kan dus glad nie saam stem met jou laaste stelling nie. Maar glo my ek weet ook almal is nie atyd eerlik nie.
Maar om te se almal wat so stelling maak is oneerlik ,is ook darem nie waar nie.
Pib ek dink jy verstaan my heeltemal verkeerd en as ek jou te na gekom het vra ek om verskoning.
Ek probeer se dat die persone wat se hulle partner weet en keur dit goed is totaal anders as wat julle doen, jy het ook die teendeel bewys.
Ons het mense gehad wat wou ontmoet met die versekering hulle metgeselle weet en het geen probleem nie, maar as jy vra kan ons net die metgesel of vennoot kontak om te hoor of dit wel so is, word jy gekonfronteer met glo jy my nie en sulke snert, dit is wat ek probeer se, ek weet daar is baie wat alleen speel en hulle maats weet hulle doen dit maar hulle maak dit nie 'n geheim vir hul metgesel nie.
Hoop jy verstaan wat ek bedoel
@ Adonis...nee ek is nie te na gekom nie en weet wat jy bedoel.
Moes net vir die ander(en veral *newbies* wat wel die forums lees ,en dalk dink almal jok wat se*dat hulle maats weet hulle speel* regstel.
Daar is die wat jok, en daar is die wat nie jok nie, soos in alles moet mens alles met knippie sout vat ,en self die persoon ervaar om te weet wat is waar en wat nie.
Maar dat ek geaffronteer is/voel, glad nie.....wees gerus.
Thank you all for your contributions and comments. Much appreciated.
Very insightful and obviously coming from a lot of consideration and thought, as well as personal experiences. The idea of swinging is very different to the act of swinging. For us, sharing the the emotional experience is much more intimate and erotic than only having sex.