Join the most popular community of South African swingers now
Login

Dark Room

last reply
5 replies
1.2k views
0 watchers
0 likes
Dark rooms... Dit klink darem ongelooflik sexy vir my.. So in die donkerte met n gevroetelry van vreemde hande.. (Miskien oor ek beter voel as wat ek lyk! Hehehe) Dis nogal iets wat ek oor fantaseer al die eindelose "possibilities". Nou wil ek weet... Hoe werkbaar is dit? Het julle dit al gedoen? Ek dink nie ek sal sommer by enige vreemde plek kan instap en nie weet wie wag in die donker nie. Jy sal seker in n mate die mense moet ken en vertrou(vir kondome en so aan). Maar wat is die use dan?- As dit bekende mense is. Of is dit nogsteeds dan exciting en anders so in die donker? Ek weet nie hoekom dit vir my so n ongelooflike erotiese verwagting skep nie. Sal lekker wees om jou so in die donkerte oor te gee, maar ek dink die worries gaan erger as die lekkerte wees. Lol! Miskien veiliger om maar n fatasie te bly...
Nogals `n penarie so `n fantasie. Ek het nog nie dit gedoen nie en sal ook nie. Ek is gans en al te bang en particular vir wat en wie aan my vat. Is hulle hande skoon,/' aan wie het hulle nie al aan gevat en waar was hulle vingers nie al in nie... en dan sou hulle en mens verder wou gaan...wie se hulle ruil hulle kondome vir nuwes om!!! en ek is nogals gesteld daarop dat hulle tenminste so bietjie skoon maak voor hulle by MY uitkom na hulle iemand anders by gekom het. Maar dis ek, mense verskil. Glo my as ek se Jou fantasie kan WEL bewaarheid word as jou man saam werk.....en so bietjie moeite doen vir jou. Hy kan byvoorbeeld `n hotel kamer huur klomp mense nooi mense wat julle ken of nie ken nie...net enkel manne of couples... Hy hoef jou nie van die datum van die beplande play vertel nie , jou net nooi vir `n date....op pad kan hy se hy wil iets gaan optel by iemand.... jou saam innooi...en jou dan net voor die deur blinddoek JY IS dan mos in die donker en jou dan bloot stel aan al die wagtende hande!!! en indien meer avontuurlike dinge...En jy en hy is verseker dat dinge meer ordelik en BAIE veiliger sal verloop! Of ander manier is HY nooi vreemde /bekende mense maar jy weet nie wie of waneer nie...hy bind jou liggies vas aan die bed geblindoek en hy laat die klomp arriveer en doen wat hulle will en wat jy sal toelaat...weereens is dit die donkerte en die vreemde hande wat jy nie ken wat jou plesier sal gee. EN DIE TOP PUNT IS,HULLE VERTREK WEER ,SONDER DAT JY OOIT WEET WIE DIT WAS......maar weereens is die scenario onder veiliger omstandighede. My paar idees vir die betrokke tipe fantesie.
:shockbiggrinankie PIB Soos gewoonlik het jy weer biki verder gedink. Skielik het daai donker kamer vir my baie van die misterie verloor. Lol! Ja baie beter om maar eerder net daarvan te droom. Was net baie nuuskierig vir iemand wat al daar was!
Ermm Sorreeeee Mrs Luzz ek wou nie jou fantasie weg vat nie. Maar ek is maar bang*gatte* as dit vir daai donker donker kamers die wat ek al beloer of gehoor het van...is pik giet swart. Maar hoekom laat jy nie jou lovie die boonste voorstelle lees nie en dalk verras hy jou op jou volgende Birthday.
PB made some very good points, and what I was also thinking could be a very exciting experience suddenly became a frighting experience.
Eish! My fantasie is darem nie weg nie, dit sal nou maar net dit bly... N fantasie! Hehehe. Dankie vir al jou slim planne. Dit sal defnitief die naaste aan so n ervaring wees. (En veilig en higienies)