Join the most popular community of South African swingers now
Login

Alle groot visse swem nie net in water nie

"Groepswoeps"

22
7 Comments 7
2.1k Views 2.1k
3.7k words 3.7k words
Leana lê rustig onder die wilgerboom en lees. Dit is haar afdag van die werk en hierdie is haar gunsteling wegkruipplek vir die wêreld. Met die takke en blare van die boom wat haar rusplekkie totaal omsluit, die stroompie wat rustig kabbel en die vinke wat verweg in die riete raas, voel sy asof sy totaal alleen is. Haar gunsteling tydverdryf is om te lees en dit is presies wat sy haar voorgeneem het om vandag weer te doen. Sy het egter ‘n geheim wat niemand weet nie en sy is ook nie van plan om vir iemand te vertel nie. Sy is mal oor erotiek en bestel die boeke slegs deur die internet. Sy is te bang iemand wat sy ken, loop haar raak in die winkels as sy dié soort literatuur aanskaf. Sy is veral deesdae geïnteresseerd in groepies van drie – Twee mans en ‘n vrou. Sy is nie oningelig aangaande die onderwerp nie en het al baie gewonder hoe dit sal wees as twee mans haar plesier gee. Die gedagte daaraan laat haar sommer vinniger asemhaal. Sy vat die nuwe boek, wikkel haarself gemaklik op die kussing en kombers en begin aandagtig lees. “Mmmm, interessant,” dink sy terwyl sy die eerste hoofstuk lees. Sy voel die eerste tintelings deur haar lyf kriewel as sy haar begin vereenselwig met die vrou in die boek en die avontuur wat sy beleef. Skielik hoor sy stemme wat naderkom. “Agge nee,” sug sy. “Tog nie vandag nie. Die boek begin nou eers interessant raak!” “Daar is die perfekte plek waar al die grotes wegkruip,” hoor sy ‘n mansstem uitroep. “Ek het al menere daar uitgetrek!” “Bedoel jy daar by die wilgerboom?” vra ‘n ander mansstem. “Ja, natuurlik, Chris! Jy weet mos hulle hou van die skaduwee in die dag.” Leana skrik haar boeglam. Gaan die twee visjagters sowaar haar plekkie kom inneem? Sy loer halfbang deur die takke en slaak ‘n sug van verligting. Die twee manne het op die wal ‘n klein entjie van haar plaasgeneem en begin hulle visgereedskap en stokke regpak vir die vangs. Effens skuldig maar geïnteresseerd hou sy hulle dop. “Glad nie sleg nie,” dink sy. “Altwee lekker fris gebou, mooi kuite, boude en die skouers!” Leana kry lekker lag vir haarself. Dat sy so die manne beloer en bewonder. Die boek is ook nie ‘n goeie idee as daar sulke “eye candy” in die omgewing is nie. Terwyl die manne hulleself inrig, verander Leana haar lê-posisie so dat sy hulle kan dophou. Sy wil nie onverhoeds betrap word terwyl sy lees nie. Dit lyk of die manne hulle self verdiep in hulle visvang en heeltemal van die wêreld rondom hulle vergeet het. ‘n Rustige stilte daal neer en Leana begin weer lees. Hoe verder sy vorder, hoe meer intens word die passie wat sy ervaar soos wat die heldin haar passies uitleef. Sonder dat sy dit besef, kruip haar hand na haar bors en begin saggies daaroor streel. Sy voel hoe haar tepels reageer en regop staan onder haar hemp. Vinnig ruk sy haar hand weg en kyk skuldig om haar rond en veral na die vissermanne op die wal. Natuurlik kan niemand haar sien nie en sy hervat die lees. Dis asof haar hand ‘n lewe van sy eie het en kruip weer op na haar bors. Hierdie keer vryf sy harder en self oor die ander bors. “Sjoe, hierdie boek is hot!,” dink sy terwyl haar vingers onder haar bra ingly en met haar tepels speel. Half dromerig kyk sy na die manne en wonder hoe sal dit wees as hulle haar saam so sal vasvat soos in die boek. “Jy is seker mal!,” flits dit deur haar kop. “Jy ken nie een van hulle nie en nou kry jy sulke gedagtes!” Die gedagte van die manne wat haar plesier wil egter nie wyk nie en sy lees verder, haar hand ywerig besig om haar tepels te vryf en om elke bors saggies te brei. Sy voel die passie in haar oplaai en die bekende krieweling tussen haar bene laat haar vinniger en dieper asemhaal. Sy sit die boek versigtig neer en gly haar een hand onder haar denim in terwyl sy die vistermanne deur halftoe oê dophou. Haar middelvinger raak ligweg aan haar clit en sy gee ‘n onwillekeurige snak na haar asem. Soos een ruk die manne se koppe omhoog en kyk rond. “Wat was dit, Johan?” vra die een. “Ek weet nie, Chris. Dit het geklink asof iemand verstik of so-iets.” “Kan nie wees nie. Ons is alleen, man.” “Jong, ek weet nie. Ek voel al die heeltyd asof iemand oë op my rug neergesit het. Het jy jou pistool saamgebring?” Leana skrik haarself boeglam. “Sê nou hulle skiet sommer? Sy beter spore maak voordat hulle haar gewaar. Saggies begin sy haar goedjies bymekaar maak om ongedeerd weg te glip maar die noodlot het anders besluit. Met dié dat sy die kombers toevou, trap sy op ‘n takkie wat vir haar klink soos ‘n kanonskoot toe dit breek. “Wie’s daar?,” roep ‘n stem. Leana sit doodstil en bid dat hulle tog maar net moet weggaan maar vandag lyk dit of haar gebede tevergeefs is. “Kom uit daar onder die boom! Ons is gewapen en sal nie huiwer om te skiet nie!” “O gonna patat! Wat maak ek nou?” wonder Leana benoud. “Kom uit met jou hande in die lug dat ons kan sien wie jy is!”, roep ‘n mansstem. Leana besluit om maar die beste van die saak te maak en tree vorentoe terwyl sy die takke wegtrek. “Moet asseblief nie skiet nie, julle,” pleit sy in ‘n klein stemmetjie. “Ek het maar net onder die boom gelê en lees toe julle hier aangekom het. Ek wou julle nie pla nie.” “Wie is daar saam met jou?”, vra die langer man. “Ek is alleen, regtig!” kry sy dit bang uit. “Johan, gaan maak seker. Mens weet vandag nooit meer wie om te glo nie.” Leana sien ‘n korter maar stewige kêrel aangestap kom. Hy stap ‘n wye draai om haar en loer versigtig tussen die takke deur onder die boom. Sy besef dat hier manne nie pampoene is nie en het heel waarskynlik militêre opleiding ondergaan. Vandaar hulle reaksie op haar snak en die dekselse takkie wat so hard geklap het! “Nee wat, sy is alleen, Chris. Jy kan maar ontspan. Sommer ‘n meisie wat hier km wegkruip het vir die wêreld.” Leana voel hoe sy bloos maar bly stil totdat Johan langs haar staan. “Ekskuus dat jy geskrik het, juffrou?”, sê Johan. Skielik begin Leana giggel en die twee mans kyk haar vraend aan. “En nou? Wat is so snaaks?” vra Chris. “Ek wonder wie die grootste geskrik het en wie nog het vir die wêreld kom wegkruip”, glimlag sy. “Mmm. Sy het ‘n punt daar beet, ou swaer,” lag Johan. “Ek het my as afgeskrik met daardie tak wat sy raakgetrap het.” “Gmf, dit moet seker die enigste takkie in die omgewing wees en ek moes dit nou raaktrap!” snork sy. Chris bars uit van die lag. “Dit sal jou leer om mense te bekruip. Ons altwee kom nou net van Irak af vir vakansie by die huis. Daar het ons geleer dat enige geluid die einde kan beteken.” “Sowaar? Is julle dan soldate of so-iets?”, vra Leana “So-iets ja, maar vergeet daarvan. Wat maak jy hier?”, vra hy. “Ek het soos julle hier kom wegkruip vir ‘n rukkie om te lees”, antwoord sy. “O, ok. Ekskuus. My naam is Chris. Die stompie daar langs jou se naam is Johan. Joune?”, vra hy. “Leana,” antwoord sy. “Bly te kenne Leana,”, sê Johan hier langs haar. “Wil jy nie liewer daar by ons kom sit nie. Dit is veiliger daar.” “Sal ek nie pla nie?”, vra sy. “Nee wat, solank jy stil is, is alles reg,” sê Chris. “Kom, ek maak vir jou ‘n plekkie hier by ons.” “Ok, ek kry net gou my goed.” Leana duik onderdeur die takke om alles bymekaar te maak en Johan draai om, om te help. Met dié dat sy alles in een bondel probeer bymekaarmaak, gly die boek uit en beland voor Johan se voete. Hy buk af om die boek op te tel en Leana voel hoe haar wange bloedrooi bloos van skaamte. Met ‘n ondeunde flikkering in sy oë vra Johan: “Joune?” terwyl hy dit na haar uithou. “E… ja dankie”, stotter sy verboureerd en vat die boek by hom. “Interessante leesstof”, glimlag hy terwyl hy die takke vir haar oophou. Leana stap deur en plaas haar hopie naby hulle op die grond. Skuif maar jou goed soos jy wil en moenie dat ons jou pla nie”, sê Chris. Leana gooi die kombers mooi oop en plaas die kussing so dat sy die manne kan dophou sonder dat hulle dit kan agterkom. Skielik besef sy dat sy te skaam is om die boek voor hulle te kan lees. Wat gaan sy nou doen? Dan maar die mandjie uitpak en iets aanbied? Die manne is al klaar rustig besig met visvang toe sy klaar uitgepak het. “Kan ek julle manne iets aanbied om te drink?”, vra sy. Albei kyk om en kyk dan vir mekaar. Leana besef skielik hierdie twee manne is baie naby aan mekaar en het moontlik al baie avonture saam deurgemaak. Johan trek sy skouers op en sê: “Die visse sal tog nie vandag byt nie, of hoe ou swaer?” “Ek dink jy’s reg. Hier gaan niks gebeur nie.” sê Chris. Altwee draai om en skuif nader. “Sal daar genoeg wees vir almal?”, vra Johan. “Meer as genoeg as julle nie gulsig is nie”, terg Leana. “Baie dankie. Dit sal dan lekker wees”, sê Johan. Gemaklik leun Leana terug teen ‘n rots en teug liggies aan haar koeldrank. ‘n Stilte daal neer terwyl die Chris en Johan vir Leana opsom. Skouerlengte, bruin hare en oë, effense wipneus met ‘n mond wat maklik glimlag is die beeld wat hulle begroet. Wat egter hulle aandag dadelik trek is ‘n medium geboude meisie, van sowat dertig jaar, volronde borste, slanke middellyfie, gespierde bobene en arms, geklee in ‘n noupassende denim en loshangende veldhemp. Skielik raak die stilte ongemaklik en Leana vra: “Nou watse werk doen julle dan in Irak?” Chris maak keelskoon en sê: “Sekuriteitskonsultasie.” “Regtig?”, vra Leana. “Wat beteken dit?” “As ons jou sê moet ons jou nekomdraai”, sê Johan met ‘n ondeunde trek om sy mond. “Oooo, geheime agente C en J”, lag sy. “Darem nie so erg nie”, skerm Johan. “Wat van jou? Wat doen jy vir ‘n lewe?” “Ek is ‘n mikrobioloog”, sê sy. “Wat beteken dit?”, terg Johan. “Ek bestudeer klein goedjies”, terg sy terug. “Dan is jy by die verkeerde plek”, skater Chris. “Hier is alles groot, selfs die visse!” “Mmm, ek sien so”, sê Leana met ‘n vonkeling in haar oog. “Kom jy baie hiernatoe?”, vra Johan. “Nie eintlik nie. Net as ek privaatheid soek. Partykeer voel dit asof my ouers my nog soos ‘n kind wil oppas. Daarom vlug ek partykeer hierheen weg van die dierbare oumense af.” “Ek kan verstaan hoekom jy privaatheid soek”, glimlag Johan terwyl hy na die boek kyk wat half onder die kussing uitsteek. Leana voel hoe sy weer bloos maar besluit om haar man te staan. “Ek hou van lees. Ek lees enige iets om te ontspan.” “Nou wat lees jy, Leana?,” vra Chris. “Klein goedjies?” “Nee, swaer. Groot, geleerde goed. Kyk hier”, en Johan trek die boek onder die kussing uit en gee vir Chris. Leana wil nog protesteer maar weet dit sal nie help nie. Hulle weet nou. “Mmmm, pornografie as jy my vra”, sê Chris. “Dis myne en ek lees dit vir afleiding”, sê sy bitsig en druk dit weer onder die kussing in. Die manne glimlag maar net. “Jy hoef nie skaam te wees nie. Ons het alles al gesien,” sê Johan “Gee weer hier dat ek sien”, gebied Chris. Johan oorhandig weer die boek aan sy vriend. Leana kyk hulpeloos toe, toe hy stadig deur die boek begin blaai en hier en daar ‘n paragraaf lees. “Hmmm…, mmmm, wow! Jy lees warm goed hoor”, sê hy. “Gee hier, swaer, dat ek ook kan sien” sê Johan. Terwyl Johan deur die boek blaai, kan sy nie help om te sien dat die vorm van Chris se broek subtiel verander het nie. Dit laat ‘n warm gevoel in haar onderlyf ontplooi. “Deksels, wat is dit met my?”, wonder sy. Sy voel sy oë oor haar lyf brand en wonder hoekom sy nie geaffronteerd voel nie. Johan sit die boek stadig neer en beskou haar noukeurig. “Wat?” vra sy. “Wat kyk jy?” “Nee, niks. Ek wonder maar net tot waar jy al gevorder het met die boek?” Leana voel hoe sy vir die soveelste keer bloos. “Aha!” sê Chris. “ Jy het die boek gelees en dis wat ons gehoor het! Nou verstaan ek. Ekskuus dat ons jou dan gepla het.” Leana voel asof sy in die grond wil wegsink van skaamte. “Dit het niks met julle te doen nie!”, kryt sy dit uit. “Ek dink ek moet loop.” “Ag, nee man, ons terg sommer”, lag Chris. Jy kan ons altyd vertel want ons het nie tyd om sulke boeke te lees nie. Officers and gentlemen en al daardie dinge, jy weet” Skielik besluit Leana om hierdie twee “soldaatjies” goed op hulle plek te sit. “Nou maar goed, maar wees gewaarsku, julle sal nie daarvan hou nie!” sê sy. “Ok, lees vir ons een van jou gunsteling paragrawe, dan kyk ons”, sê Johan. “Kan ek lê en lees? Dis baie gemakliker vir my”, sê sy. Kom lê met jou kop op my maag, dan kan ek saam lees”, sê Chris Leana wil nog teëstribbel maar besluit om hulle te wys sy is nie bang nie. Sy skuif gemaklik teen Chris en begin die boek deurblaai opsoek na enige paragraaf en begin lees. Leana het ‘n pragtige stem en lees gemaklik vlot. Die rustige atmosfeer stel haar op haar gemak en lees nog ‘n paragraaf en nog een… “Sjoe!” sê Chris “Hoe nou?” vra sy. “Kan jy nie grootmensstories hanteer nie?” Skielik besef sy dat haar lyf haar begin verraai het. Haar tepels is gevoelig en sy haal weer dieper asem as gewoonlik. “Dekselse boek!”, dink sy weer. “Het jy al ooit van daardie goed gedoen?”, vra Johan vir Chris. “Nog nooit. Moet nog die regte meisie ontmoet”, sê hy. “Jy?” “Dieselfde” Leana lê en luister oopmond na die twee boesemvriende wat so openlik gesels asof sy nie daar is nie. Sy hoop nie hulle kom agter dat sy jags geword het van die lees nie. Skielik voel sy ‘n hand in haar hare vroetel. Sy lê doodstil en beweeg nie. Die hand beweeg stadig af na haar nek en sy besef dat die gevoel glad nie onaardig is nie. “Dekselse boek!”, betig sy haarself. “Lekker?”, vra Chris. “Mmmm, ja.” “Moet ek stop?”, vra hy weer. “Nee, dis lekker. Moet ek lees?” “Jy kan as jy wil”, sê Chris Sy kyk na Johan en sien dat hy haar ondeund dophou. “Wat kyk jy?” , vra sy gemaak kwaai. “Vir jou, en ek hou van wat ek sien.” Leana voel hoe die gloed in haar onderlyf opbou. Skielik besef sy dat sy gemaklik is met die manne en glad nie bedreig voel nie. ‘n Avontuurlustige gevoel spoel oor haar. Sy sit die boek neer en vra: “Van wat hou jy wat jy sien?” Intussen voel sy Chris se hand in haar nek terwyl hy haar saggies streel. “Mmmm, ek sal jou skok as ek jou sê”, glimlag hy. “Probeer my, ek skrik nie”, sê sy. “Ok. Ek hou daarvan om te sien hoe jy vinniger asemhaal as Chris so met jou speel. Jou tieties wys ook mooi dat jy dit geniet.” Leana duisel effens as sy besef hierdie manne mis niks. Sy besluit om hou vir hou terug te gee. “En ek kan sien julle albei se broeke pas nie meer soos vroeër vandag nie”, blaker sy dit uit. Chris lag saggies en sê: “Sy het ons, ou vriend.” “Gee jy om?”, vra Johan. “Glad nie. Ek dink dit is baie eroties as ‘n man jags raak deur net na ‘n storie te luister.” “Dis nie al wat ons jags maak nie”, sê Chris. “Nou wat dan nog?” wil Leana uitdagend weet. “Iemand soos jy wat nie bang is om iets te sê nie”, sê Chris “Iemand se hemp wat onnodig is”, sê Johan met ‘n knipoog na Chris. “Ek wonder wie s’n dit kan wees?”, giggel Leana. “Kom ons los die raaisel op en trek al drie ons hemde uit”, stel Johan voor. “Ok, maar julle gaan spyt wees!”, waarsku Leana. Sy voel ‘n losbandige gevoel oor haar spoel en besef sy gee nie meer om nie. Dis lekker as die manne vir haar kyk! “Laaste uit is ‘n vrot pampoen!”, roep sy en knoop vinnig los. “Jammer vir jou, vrot pampoen! Ons is al lankal klaar!”, sê Chris. Leana staar oopmond na die twee. T-hemde! Sy het vergeet! Stadig laat sy die hemp van haar skouers afgly en voel die hoendervleis uitslaan op haar arms as sy besef sy wil altwee manne nou hê. Haar jagsheid was nog selde so intens en sy voel soos ‘n prinses wat kan kies en keur wie sy wil hê. “Vandag is die dag wat ek wil doen wat ek altyd net oor gewonder het”, dink sy opgewonde terwyl sy haar bra van haar skouers laat afgly. “Bliksem!”, is al wat Chris uitkry toe hy haar borste sien. Vol, ferm borste met donker, stywe tepels begroet hulle toe sy meer regop sit. “Goeie donner, swaer!”, laat Johan van hom hoor. “Leana, kan ek maar?”, vra Chris. “Net as Johan ook bykom”, laat sy uitdagend hoor. “Kom gee hulle die aandag wat hulle soek!” Leana leun terug op haar elmboë tewyl die mannesaggies elke bors streel en soen. “Ahhhh, dis lekker julle!”, kreun Leana. Sy voel die weerligstraaltjies deur haar lyf skiet as hulle saam haar tepels begin suig en haar borste mee speel. Sy besef dadelik hier twee manne doen bykans alles saam! Chris begin boontoe soen en soek haar mond op met sy lippe terwyl Johan laer af soen oor haar maag en bene. Sy voel hoe haar bene vanself oopmaak vir Johan terwyl Chris haar diep soen. Sy het nog nooit so begeerlik gevoel nie en gee haar oor aan die heerlike gevoel wat deur haar spoel. Skielik voel sy hoe Johan begin om haar denim los te maak en sy lig haar boude om hom te help uittrek. Terwyl hy kniel, trek sy haar knieë op om vir hom plek te maak tussen haar bene. Intussen het Johan weer afbeweeg na haar borste en lek en suig elkeen om die beurt. Sy hande is sag en sy lippe en tong weet presies wat om te doen. “Goeie fok, Leana. Jy is pragtig!”, uiter Johan voordat hy tussen haar bene induik en haar rooslippies saggies begin soen en lek. Sy voel die ekstase in haar opbou soos die twee manne haar plesier gee. Leana se asem jaag nou behoorlik van die aandag wat sy oral kry. Johan se tong streel oor haar clit terwyl Chris nog harder suig en soms saggies byt aan haar tepels. “Moenie stop nie julle, hou dit so, hou dit net so!”, smeek sy. “Dis soo lekker!” Johan kyk vraend op na haar en dit is asof sy, sy gedagtes lees. “Asseblief Johan, fok my, fok my soos net julle dit kan doen. Ek kan nie meer wag nie. Ek is soo nat vir julle!”, kreun sy dit uit. Johan laat nie op hom wag nie en skuif boontoe, gereed en gly stadig sy voëlkop in haar nat koekie in terwyl Chris sy stywe voël by haar mond hou. “Ahhh shit, Johan, steek my!”, smeek sy. “Ken jy deep throat Leana?”, vra Chris. “Jaa, gee dat ek jou wys hoe ‘n boeremeisie dit kan doen”, snak sy terwyl Johan haar stadig begin naai. Stadig gly Chris se voël in Leana se mond in terwyl sy haar kop agtertoe kantel. In en uit begin hy haar mond te ry terwyl sy kreun van ekstase. Sy voel sy voël agter teen haar keel stamp met elke stoot. Die gevoel van die voëls wat haar penetreer maak haar so jags dat sy nog vinnger opbeur teen Johan en Chris nog dieper probeer vat. Toe sy asemskep, snak sy dit uit: “Ruil om julle, ek wil julle weer hê. Fok my Chris. Fok my hard en diep. Ek soek dit rof!” Altwee trek gelyk uit en sy voel die leegheid vir ‘n oomblik. “Draai op jou knieë, Leana. Ek wil jou doggie naai”, sê Chris Flink draai sy om, boude hoog en gereed vir Chris “Lekker! Kom hier Johan. Ek wil jou voël tot agter in my keel voel!” Chris kniel agter haar en met een stoot penetreer hy haar tot in haar kern. “Ahhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh mmmmmmmmmmmmmmmmm!”,kreun sy as hy indryf en Johan sy voël diep in haar oop mond inpomp. “Fok haar hard, swaer, sy soek dit, moedig Johan sy vriend aan.” Al drie naai met mening en gou voel Leana hoe alles in haar saamtrek. Johan trek uit en spuit oor haar borste terwyl hy op sy tande byt terwyl Chris diep in haar kom. “Foooooooooooooooooooooook! Ahhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh! Nogggggg! Naai my Chris!!!!”, roep sy terwyl sy mees intense orgasme beleef en haar lyf ruk en bewe. “Shit maar jy naai lekker!”, kreun Johan Al drie val neer op die kombers, uitasem en heeltemal pootuit. “Sjoe, Leana, wat het jy met ons aangevang?”, vra Chris. Johan glimlag net en sê: “Die beste!” Leana glimlag teverede waar sy rus en en sê: “Alle groot visse swem nie net in water nie!”
Published 
Written by G3rrit

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments