Ek wil jou teen ‘n muur vasdruk, jou sug voel as my mond op joune land…die honger na mekaar proe, as jou tong teen myne dans.
My hand soekend na joune. As ek hulle vind, sag oor hulle streel voor ek hulle styf vasgryp. My ander hand deur jou hare trek… af teen jou rug, oor jou nek… orals saggies oor jou ontblote vel streel.
Jou omdraai, en jou hande bo jou kop vasdruk, net net styf genoeg om ‘n welkome siddering te ervaar… die gedagte dat jy soort van magteloos is…
Styf teen jou staan van agter, in jou oor fluister hoe graag ek jou wil hê… saggies vertel presies wat ek beplan met jou, voor ek my tong teen jou nek laat afgly, sagte soene in jou nek en hare plant… jou hare se geur inasem.
Dan, jou een hand bo jou kop laat los, en fluister dat jy my ander hand moet vat… As jou los hand nou op myne rus, jou ander hand bo jou kop steeds vasgehou…
Jou hand wat myne onwillekeurig beheer, al nader na jou boobs toe… as ek sagkens oor jou boobs streel, maar jou hand wat om myne vou, my forseer om harder te vat…. As ek jou jou sin gee, deur jou rokkie voel hoe jou lyfie reageer, nipples kliphard en reg vir meer.
Jou hand in myne gevleg, as ek doelbewus teen jou lyf afbeweeg. Jy kan my enige tyd stop, maar jou lyfie se reaksie por my aan… ‘n sagte kreun wat ontsnap, as ek weer jou nek knibbel…
Hande gly tot waar jou rokkie stop… ek jou rokkie stadig oplig, ons hande wat saam stadig teen jou kaal bobeen opbeweeg… jou hand wat myne dwing om aan jou te vat, wetend dat ek jou nat sal vind…
“Doen dit”, fluister ek in jou oor, as ek voel hoe jy jou broekie eenkant toe trek… jou sagte “asseblief”, wat my maak ingee. Jou kop teruggegooi teen my skouer, jou oë poele van wellus, as my vingers in jou ingly…
Jou styf teen my hou, een hand steeds bo teen die muur vas, jou ander hand wat my help streel. As ek jou al harder en vinniger vinger, jou clit met my duim vryf…. Voel hoe jy uitloop in my hand, voor ek my vingers uithaal en eers in jou mond sit, dan in myne…
Terug in jou ingaan, jou oë dophou as jy teruglê teen my…. Jou bene met myne effe oophou en jou lyfie ondersteun, as ek voel hoe jou lyfie reageer… harder en harder, jou kreuntjies nou gereeld en harder…
As jy naby is, in jou oor fluister “kom vir my, Meisie”, voor ek jou mond opeis, jou kreun ervaar…. 💋💋