Join the most popular community of South African swingers now
Login

DOUBLE PENETRATION THE REAL THING – Hennie's take of it

2
2 Comments 2
3.3k Views 3.3k
2.1k words 2.1k words
Goed so.. Mrs het vandag gehoor dat haar werkaanbod aanvaar is.. sy is in die wolke.. sy hakkel dit uit: Ek het dit! Ek het dit! Ekt haar juis vroeër belowe, as sy die jawoord kry, gaan ons vanaand ‘n dubbel-penetrasie doen.. Sy, en Mr en Ek saam. En so breek die aand vol verwagtings aan. Ek daag by hulle huis op met die bottel OROS (ons naam vir Rum) en ‘n 2L Coke. Mr begelei my in, en in die huis gekom is Mrs nog in die bad.. die water was hopeloos te warm vir haar, maar sy doen dit.. ek loop nog onsamehangend rond en knoop ‘n los gesprekkie hier en daar met al die kinders aan. Die kinders word uit die slaapkamer geboender.. hulle moet gaan slaap, want môre is skool. O ja, Mrs het net haar handdoek om die lyf.. bo oor haar borste gedrappeer soos sy uit die bad gekom het, maar sy kry warm.. daar is twee waaiers in die kamer aangesit wat op volsterkte blaas. Mr is ook soos gewoonlik net met ‘n handdoek geklee, maar die ding is meestal los in sy hand. Hy gebruik hom net om op die mees kritiese oomblike soos ‘n verskoning voor die tros te hou as daar kinners naby is. Ek gaan my groot kussing wat op die rusbank is haal, en dra dit kamer toe. Die ligte is klaar op demp gesit. En tussen hierdie kaal lywe hier voor my oppie bed voel ek skielik selfbewus, asof my klere my brand.. en ek raak daarvan ontslae.. Ek gaan sit op my kussing en hulle lê oppie bed en ons drink koffie en praat snert. Alles en nog wat van die dag se gebeure.. blydskap.. Mr gaan nou vir ons Rum ingooi.. die skuim lê nog bo-op as ons dit by hom aanvat.. en ons drink die heildronk.. hulle longitudinal op die bed, en ekke diagonaal.. die perfekte posisie om ‘n 3-some te begin. Ek en Mr se bene wat na die een hoekenend van die bed wys, en my kop by Mrs se bene.. net lekker om my kop op haar bene neer te lê.. skaars 10 cm weg van haar skoongeskeerde pussy. Die Rum is so kwartweg gedrink.. en terwyl hulle nog skerts, begin ek Mrs se bene vrywe.. saggies hier waar my kop op haar bobeen lê.. en ek hoor haar asem hou skielik op, en dan kom daar ‘n ligte kreun uit.. nou weet Mr hy moenie meer grappies maak nie (lol). Haar bene gaan oop en ek peuter met my vingers al dieper in, en my tril reageer soos ‘n snaar wat gespan word.. totdat sy haar bene heel oop maak en haar pussy-lippe helemal blootgestel is.. klaar nat en opgeswel.. my vingers gedeeltelik op haar klit en gedeeltelik vlakbinne haar vagina op. nou begin ek ook met my baard tussen haar bobene kielie.. en ek herposisioneer: Ek gaan lê op my maag tussen haar bene met my kop in die muf-posisie.. en Mr weet, nou moet hy sy onnerlyf by haar kop kry. Hy doen dit gretig. Ek begin met my tong op haar klitring speel en sy kreun van genoegdoening.. sy word sopnat. En dan begin ek met my vingers inspeel.. eers net een, later twee.. al dieper in.. haar onderlyf begin golfbewegings maak… en soos ek met my tong speel druk ek al dieper in totdat ek haar cervics diep binne in voel en saggies dieper opdruk .. sy kreun nog lekkerder.. maar hierdie keer hoor ek hoe haar kreun deur haar neus kom.. want haar mond is volledig met Mr se stywe piel gevul.. ek trek my vingers effens terug totdat dit net by die bekkenwand kom, en dan druk ek opwaarts om haar G-spot te stimuleer.. sy moan nou met so diep stem en suig harder.. dat ook Mr ‘n kreun gee.. ek hoop wrakkies nie sy het iets raakgebyt nie.. hehe.. maar ek gaan ongehinderd voort. Haar golfbewegings raak meer intens.. ek maak sulke grypbewegings met my hand.. daars nou al vier vingers binne in haar en my duim speel stakkato op haar klit terwyl my tong orals druk-lek om te stimuleer.. en dan breek dit los soos elektries.. haar lyf gaan aan die ruk en haar kop druk agteroor.. sy gryp Mr se tros vas.. en melk hom met mening.. ek vat ook ondertoe en voel my pielkop is skoon nat.. en en beweeg tot op my knee.. en bring my onderlyf nader aan hare… sy voel aan hier gaan nou ingesit word, en lig spontaan haar bene op… terwyl my hand nog haar nat blom kielie, druk ek my piel in.. ogh.. wat ‘n salige gevoel.. nat, warm.. en ek begin stadige stootbewegings maak, sodat ek als moontlik van top tot basis kan voel tot by die drukking van my balle teen haar pussie-lippe. Sy voel dit ook.. sy kreun lank en diep. Ek en Mr is die heeltyd in oogkontak da tons die regte samespel kan sinchroniseer.. terwyl ek diep indruk,, doen hy dieselfde daar by haar mond. En Terwyl ek vinniger begin stamp vat hy hier eenkant haar voet wat in die lug is en trek dit na hom toe.. en dan druk hy weer sy pielskag in haar mond af. Ek sien hoedat hy elke nou en dan sy oë toemaak en kop agteroor gooi en dan druk hy so lekkerkry brul uit… nou stamp ek so lekker dat my balle en bekken sommer so klapgeluid maak, klap klap klap teen haar nat pussie… en so met die stamp roep sy so blaas blaas langs Mr se pielskag verby.. egako~~~… en daar rukkeruk sy weer… Nou loer ek vir Mr om sy oog te vang en ek knik vir hom terwyl ek stadig uittrek en my hand op die spot hou.. drukdruk masseer. Ek beweeg tussen haar bene uit en Mr beweeg in.. Met sy sterk bolyf lig hy haar bene helemal op dat haar onderlyf effens oplig en voete teen sy bors druk.. ek beweeg boontoe na haar kop toe.. en dan druk Mr sy Jawbreaker in. sy brul van lekkerkry.. Hy spyker eers stadig en versnel vining met diep harde stote.. en ek beweeg verder om dat my balle op haar voorkop hangskuif terwyl sy my nat pielskag wank.. Mr stamp dieper en harder.. dan leun ek bo oor haar dat my piel van bo af in haar mond gaan en ek knypvrywe haar nippels.. lekker ferm.. die tinteling van haar nippels en Mr se diep stote laat haar sommer vining weer elektries ruk.. en sy suig my piel diep en hard terwyl sy kreun van orgasme.. nou druk ek my een hand verder oor haar lyf af totdat dit daar onder bykom waar Mr diep spyker.. en ek begin haar klit vrywe.. Mr rus nou sy hande op haar bo-bene terwyl hy instamp en terwyl ek haar klit masseer begin Mr se asem jaag. Ek masseer harder.. en so blaasbrul sy weer so by my pielskag verby.. egako~~ egako~~.. en die keer ruk haar hele lyf soos ‘n tsunami. Ek kyk vir Mr en trek my hand stadig terug.. ons sweet aldrie dat die strome ons afloop.. en ons skree gelyktydig uit: smokebreak! Ons val eers soos dooie osse langs haar op die bed neer vir so minuut of twee.. dan versit ek na my kussing in die hoek waar ek my pyp begin stop en hulle steek siggies aan. Die waaiers doen hulle bes, maar dit werk nie goed genoeg nie.. ‘n nat handdoek sal ons gouer afkoel.. en so hou ons skoonwater-sports om mekaar met ‘n nat handdoek te lawe onder die waaiers. Nou smaak so happie rum darem lekker. Daars stilte in die kamer vir 10 minute. En terwyl hulle nog so lê met hulle arms en hanne oor mekaar, sit ek die pyp neer en begin weer haar pussy vrywe.. dis nog steeds warm en sopnat.. hierdie keer gaan ons die dubbelpenetrasie doen.. fluister ek. En ek en Mr se hande is saam saam binne in haar pussy. Eers hy by haar clit en ekke binne in, en dan ruil ons weer om. Sy word vining weer opgewek.. sy sing-moan van lekkerkry. En net toe sy weer goed opgewek is, spreek ons die posisie vining af.. ekke gaan lê op my rug met my boude op die rand van die bed.. bene oopgesper, piel daar bo na die hemel toe. Sy kom met haar bene oop bo-oor my lê en sak met haar pussy bo-oor my pielskag en vurk my lekker.. nou kom Mr tussen my bene in terwyl hy agter staan, en druk sy piel onder myne binne haar pussy in… sy kreun weer van lekkerkry.. sy beweeg ritmies oor ons trille.. en ek voel ook hoe Mr begin spyker.. die wrywing is asemrowend.. twee pielskagte teen mekaar binne in haar pussy.. Ek druk ritmies op saam met Mr wat van onder af spyker.. sy moan.. dis die vol gevoel wat ons aldrie aanvoel. Haar pussy voel nou dubbel so ferm met die twee piele binne in haar.. dan beweeg ons piele weer selfdertyd heen en weer binne in haar soos die dryfarms van ‘n stoomlokomotief.. ek voel hoe Mr se pielskag teen myne vrywe en hoedat my piel teen haar pussywande gly.. alles diep binne in warm gelubricate.. my lyf tintel van kop tot tone. En dan kan sy dit nie meer terughou nie.. sopnat spuit haar squirt bo-oor ons albei se piele en balle af.. warmnat.. en ons druk nog dieper! Ek gryp haar borste vas.. en ons druk nog harder in.. dan skree sy.. egakoo~~!! Toe ruk haar pussy orgasmies bo oor ons twee trille in haar! Ons hou so rukkie in en dan kantel ons weer aldrie natgesweet om op die bed. Waauw! Nou drink ons die laaste Rum en steek rookgoedjies aan. Die waaiers kreun, die humiditeit in die kamer is hoog. Ons maak die vensters groter oop en trek gordyne weg dat die vars lug kan inkom. En dan vat ek en Mr weer saam kieliekrap aan haar bobene. Sy geniet dit.. haar liggaam tintelruk en sy kreun.. en dan is ons hande weer binne in haar blom binne buite oral… ek loer vir Mr en ons knik.. ek kom sit wydbeen aan die bokant van haar kop met my piel en balle oor haar neus en mond, en Mr lig haar bene op.. en druk in. hierdie keer beweeg ek my hande verder af oor haar klit, en terwyl Mr hard en diep stamp, beweeg ek met elke stampbeweging my vingers dieper onder haar bekken binne in aar pussy in. ‘n heel anderssoortige dubbelpenetrasie.. twee vingers omgekrul direk op haar G-spot en Mr stamp diep en hard. My palm klap elke keer ritmies saam op haar clit. Sy gryp my voël met albei hande vas en suig my balle altwee in haar mond in. nou moan ons aldrie van lekkerkry… Ek hoor aan Mr se asem dat hy nou nader aan fyndraai kom.. en ek druk ekstra ferm met my twee vingers op haar G-spot. Haar lyf begin spasties saambeweeg met Mr se ritme.. en sy begin hom melk met haar pussy.. en toe breek dit los… sy begin brul van lekkerkry dat haar lyf ruk en terselfdertyd kan Mr nie meer terughou nie.. hy begin brul soos oom Maanhaar!! Een, twee, driekeer brul hy dan val hy bo-oor Mrs… hulle soen mekaar innig! Dit was ‘n enorme dubbelklimaks! En net toe hy langsaan haar neerval, beweeg ek om ander kant toe in die sker-posisie. Sy lig haar een been op, en ek druk van die sykant af onder haar in. Nou spyker ek haar met my tril opwaarts, heeltyd reg op die G-Spot. En die keer kom haar orgasmes sommer so die een na die ander… ek druk diep en hard in.. so diep as wat ek kan. Dan weer vlak maar regop binne in haar. Ek voel hoe die lekkerkry in my lyf opstoot. Dink my kop gaan ontplof, maar ek hou aan.. dit te ongelooflik lekker.. haar lyf ruk aanhoudend boo or my pielskag en dan stamp ek weer diep binne-in.. totdat ek nie meer kan uithou nie. My lyf krul om soos ‘n hoepel en en stamp diep in toe sy weer ‘n rukkende orgasme kry, en toe breek alle elektrisiteit in my lyf los… ek hyg en sis.. en toe skiet ek diep.. Ekstase.. ons lê daar uitgeput en innig tevrede.. Mmm nouja… dis my definisie van geluk! Hoop jy kan dit ook ervaar!
Published 
Written by Haelje

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments