Toe ons ons kamer betree, kondig jy aan dat jy 'n lekker bottel Merlot in jou tas het. Ek is gulsig en smag na iets anders as die wyn, maar besluit toe om my gulsigheid te tem. Ek herinner myself; "Rustig Magriet, raak rustig!"
Jy skink vir ons altwee 'n glas Merlot, en lei my uit op die "patio" waar ons op 'n bankie gaan sit en die uitkyk geniet. Die energie steeds tasbaar! Gemaklik in mekaar se teenwoordigheid en geniet mekaar se geselskap. Die stilte in die kroeg gebreek, asof ons bou aan daai bestaande energie en konneksie op 'n nuwe manier.
Ons stap weer in vir nog 'n glasie wyn, en jy gryp my onverwags. Met glas in my een hand vang jy my onverwags, jou hande in my hare trek jy my nader aan jou en soen my! Jou soen is diep en deurdringend, ek reageer deur jou aksie te spieëlbeeld en voel weereens hoe my liggaam, 'n sprankel van waar jou hande in my hare is, hardloop by my rugraat af. Ek voel dieselfde sprankel wat gaan nes maak in die warmte van my vogtigheid. Jy breek die soen en lei my weer na buite.
Soos ons weereens buite sit, moet ek erg konsentreer om vir jou te luister want al wat ek op fokus is jou sexy lang krul hare. Wou al die laaste drie weke my hande deur jou hare trek. My mond water aan die gedagte, en vat maar so nou en dan 'n slukkie wyn om my lus te blus, of sal ek liewers sê om my lus te tem, want ek soek jou, als van jou, en ek soek dit eintlik nou. Ek staar na jou lippe terwyl jy praat maar kan nie meer die woorde hoor wat uitkom nie. Suiwer begeerte is wat my oorval. Jou woorde val op dowe ore.
Op 'n stadium stap ons weer in. Ons oë sluit op mekaar en daar gebeur waarna ek so smag. Jou hande is in my hare en myne in joune soos wat ons mekaar nader trek. Ons lippe raak met wellus gevolg deur jou tong wat met myne intens dans. 'N dans wat tydloos voel. Jou tong werk met mening. Myne wat die selfde energie probeer spieëlbeeld. Die perfekte soen.
Ons monde breek toe weg van mekaar en ons oorval mekaar met klap soentjies terwyl eers jou t-hemp waai en toe my bloes. Na 'n klein gesukkel val my bra en jou soen beweeg af na my borste terwyl my hande in jou hare, jou lei na die een nippel. Ek suig liggies jou oorlel, want ek onthou juis jou vrou het my vertel jy hou daarvan. Voel jou reaksie op my nipple soos jy die troetel op jou oor geniet.
Ek weet nie hoe nie maar ons is kaal voor mekaar. Ons lywe druk styf teen mekaar, ons hande ontdek mekaar se inperfeksies met soveel gemak. Ek voel jou hardheid teen my druk en met die 'n druppel van my natheid wat by my binnebeen af loop.
Toe ons weer sien, lê ek op my rug en jy bo my. My bene baklei met joune want joune soek plek tussen myne, maar ek weier jou vir eers daai voorreg. Ek beleef jou hunkering, jou wellus en begeerte na my en dit laat my verlang na meer van jou. Ons albei se houding is passievol en ingestel op mekaar. Die terg gees in my, maak die dier in jou wakker en ek voel 'n gevoel van prestasie want jy gee jou als. Met my hande in jou hare druk ek jou kop af tussen my bene en na 'n rukkie verloor ek beheer. Die nat van my genot spat oor ons toe jy opkom om my te soen. Jy penetreer my met soveel passie dat emosies my oorvloei. Die trane loop by my wange af want die oomblik is so groot. Die kurwe van jou penis slaan net op die regte plek. Ons klimaks saam soos 'n lied in harmonie. Perfekte ritme en toon. Ons lê alby terug en skep ons asems net soos in 'n toneel uit 'n fliek.
Toe ons ons kalmte terugkry, na 'n rukkie in mekaar se arms, spring ons deur die stort.
Ek bel vir manlief en vertel hom van ons eskapades, ek hoor die stout in sy stem; "Kan nie wag dat jy my als vertel nie!"
Met ons stap terug na die hotel restaurant , het ons nie woorde nie. Net tevrede in ons albei se teenwoordigheid.
Die aand is nog jonk, met die wete dit was net die begin!
Sal vervolg word.