Join the most popular community of South African swingers now
Login

Sin vir humor 3

"Braaidag 1,2,3,"

55
11 Comments 11
1.1k Views 1.1k
836 words 836 words

Wow na paar jaar skryf ek weer....

Ons aventuur op sh....

Wel so begin n interesante lewe saam met my enigste liefde, my man.

Almal vra altyd hoe het jul in leefstyl gekom, so dan begin die storie, in blouberg....ons staan op stoep en kyk op braaidag sept 24. ste na die see en braai..... Ek wil graag uitgaan, maar hubby moet ek eers oorreed, so hy sê toe ok, ons kan uitgaan as jy n ou gaan opchat....Ek sê toe sommer dis a deal, but in my mind I'm thinking hmmmm well lets see......not thinking lol 🙈🤣going in blind yes.....oeps. lang storie kort it work out at the end.....dis nou n mooi 10 jaar terug.....2023. So hier begin n 10 jaar episode....so if I get 10 likes I will continue.......my sin van humor 🤣🤣🤣🤣

Hier kom dit......what a good ongoing story.....

Later op daai braaidag....daai dare......hmmmmm

Die dare is toe gedoen! Daar was ook n sexy kiss, hubby kyk vir my ek kyk vir hom. Dis nogals interesant hoe die lewe van daar begin.

Up and downs, als gebeur nie net nie......dinge moet darem gesels en bespreek word, anners sal dit nooit werk. So vir die eerste paar maande, was dit n op en af, want 2 mense verskil, maar what a adventure that followed......

So first meet with stranger, hier was ons nog nie eers op Sh.....so all on our own in this swinging world🙈 Nie geweet hoe dit gaan uitdraai maar gesels is key, eerlikheid ens.... Best way!

Eerste ontmoeting nael bytend....ek was ready maar nervous en opgewonde, meet n ou op strand, saam hubby. Nou ek kan nie elke detail sê of onthou maar dit wat ek wel kan onthou...

Ons het eers ontmoet by n plek gesels ens en ons besluit sal hom op strand ontmoet, so ons gaan na strand, gaan sit so ver as moontlik van mense, so hier is ek in die middel van my man en die vreemde ou. Dis moerse exciting, dis gevaarlik vreemd, maar op dieselfde tyd amazing. So hier begin hy my vry en hubby kyk, ek sien hoe like hy dit, dat ek dit geniet begin moan oor die feit dat this is happening. Ons al drie is vreemd maar tog nie, dit voel fantasties om te vat voel en al die hande op my en oor my en eks in n aaaaahhh en ek soek net meer, maar hierdie gaan nie gebeur nie want dit is nog nie die regte tyd nie..... Lekker tyd op daai strand gehad met die 2 mans, 😋 👐😈stadig begin....niks te veel niks te min.

Ons het huis toe gegaan en dit was the start of SH.

Hier gaan ons serious 🤣

Ooioooooh julle gaan die storie like......

Een aand gaan ek en hubby uit en ons sit so naby die deur. Op die hoek van die bar staan ek so ek sien die deur mooi, lekker besige plek maar so sien ek n klomp mense in stap en ek kyk om en kyk in die ou se blou oë. Maar ek gesels verder met hubby en so gaan ons aan en ek kyk weer erens heen, maar sien weer die blou oë, maar so chat chat sommer met die mense langs ons om die bar ens.....hubby gaan toe badkamer toe, ek gaan sit, want dis lekker om n sitplek later te he, 😏 so hier sit ek, en die ou met die 👀kom hier langs my staan.... Hy begin chat met my....wow excited, nervous very nervous maar dis ok ek chat terug, very english maar soos amper Irish english so hy se toe hy is van England en vertel hoekom hy en sy pals hier is ens so yes, hier sit ons en gesels, en click maar gesels lank.........hubby vat lank maar ek weet die ry is seker lank, besige plek....maar ons gesels heerlik, hy het goed gesê wat baie charming was pure Englishmen lovely lady ens..... So hubby natuurlik is mos my als en meer, maar hy sien hoe lekker flirt sy hw (huisvrou😏 )......, so ek soek hom toe later want nou vat hy te lank en ons oë meet en ek kyk hy kyk en ons weet net dis an. Maar die englishmen is lekker chatty ons click en ons flirt en kisses ens word so effens gedoen not much, maar ja ons weet waar ons gaan opeindig....nie wetend dat ek hier saam met my hubby is nie, so ek sê ook niks en geniet die aandag en flirt ens.....so kom hubby oorgestap, en ek se vir hom dis my hubby, hulle 2 begin chat , 🤣🤣 maar eks ook nie skaam meer hier nie....eks gemaklik en weet hierdie raak iets wat nou click. En so nooi hy ons na sy plek toe.

Nooit geweet dit kan gebeur nie🙈 so this happend to us one night or maybe more.....

Dit was eerste keer met nie n SH meet etc. The pick up in the bar scenario 🙈😈

Published 
Written by funcplmfm

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments