Join the most popular community of South African swingers now
Login

Hoe gemaak

12
10 Comments 10
2.1k Views 2.1k
124 words 124 words

Jong...... Ek sit tussen twee vure. My vrou is maar baie streng as dit kom by die leefstyl. Dis taboo en klaar. Vir my is dit baie intresant en ek stel baie daarin belang. Probleem is hier dink almal ook aan jou as taboo, met rede by gesê. Kyk ek is dan op die stadium seker 1 moerse "koggelram" ......Kan kyk maar hou hande tuis. Maar hoe gemaak want nes almal anders stel ek wertlik belang maar het ook genoeg respek vir ander se besluite......Ek kyk elke dag na almal se fotos en lees ook die stories. Ek is tog en kan ook net n goeie vriend wees. Die is seker nie die plek vir "penpels" nie....maak sin. Anyway is wat dit is

Published 
Written by Stingel5109

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments