Drie jaar terug het ek n wonderlike vriend ontmoet. Ons het sulke lekker tye gehad. Elke oomblik wat ons kon kry het ons geniet. Hy het my voorgestel aan Swinging. Ek was lanklaas in my lewe so opgewonde. Ons het wonderlike mense ontmoet en lekker saam gespeel.
November laas jaar toe vra hy spasie agv omstandighede. Dis 10 maande later en al wat verander het is die geselsies het minder geword. So dat hy my al ignore. Ek het hard probeer om hom by te staan en aan te pas. Ek het tot bewys ek is lojaal deur nie sonder hom te speel nie. En volgens hom doen hy dieselfde.
Gister kry ek bevestiging dat hy niks meer met my te doen wil he nie. Hoe kan iemand net niks omgee vir n vriendskap na amper 3 jaar nie.?
Ek groet vandag. Want die is sy plekkie waar hy elke dag kom inloer. En ek wil nie meer in sy pad staan nie.
As daar een iets is wat ek geleer het. Mens kry wonderlike mense wat die swinging awesome maak. En dan is daar hartlose jagters wat net sex soek en klaar.
Dis hartseer!