Join the most popular community of South African swingers now
Login

Die Eiendomsagent

"Fantasie wat waar word!"

18
6 Comments 6
3.2k Views 3.2k
567 words 567 words
Ek ontmoet hierdie stunning rooikop dame, so vroeg in haar veertigs in November 2019. Teen my beterwete, terwyl my vrou vir haar dogter kuier, nooi ek haar na my huis toe een oggend. Ons spandeer so halfuur kaal in die jacuzzi en vat, vryf en voel tot die lus te erg raak. Ons skuif vinning na die spaarkamer en geniet so een en half uur se wonderlike seks. Speelgoed ingesluit, wat haar 'n paar orgasmes gee en ekself geniet twee kom-rondtes in haar beautiful poesie. Daarna lê ons sommer lekker en gesels oor die lewe, haar skeisaak wat in proses is en waarom ek, al is ek gelukkig getroud, steeds die behoefte het om alleen te speel. Sy meld ook dat sy eintlik 'n eiendomsagent is asook 'n skoonheidsalon by haar huis bedryf vir dames. Fastforward - in Desember 2019 probeer ek haar weer kontak maar niks. Ek is baie teleurgesteld en verwyder haar nommer van my selfoon. Veiligheid eerste!!!! Fastforward - vroeg Januarie gaan ek op die ingewing van die oomblik en stuur 'n WApp na die ou nommer en werklikwaar antwoord sy onmiddelik en is sommer ook lus vir speel. Ek reël so week vorentoe vir ontmoeting maar aangesien ek nie meer alleen by die huis is nie, moet ons na haar skoonheidsalon gaan. Ek vra die adres.......geen antwoord maar sy laat weet tog dat die afspraak aan is. Ek vra elke dag adres maar sy reageer nie op daardie vraag nie maar praat vreindelik saam. Uiteindelik breek die dag aan en ek vra weer adres. Sy verskaf 'n onbekende adres in Centurion....... Op die stadium is ek baie agterdogtig en sien sommer spoke van 'n eggenoot wat my inwag met 'n skietding of selfs iets erger maar ek gaan tog want ek het haar nie met so-iets onderduims verbind tydens die vorige ontmoeting nie. Ek is darem nie meer vandag se kind nie, het al die gevare beleef en bevestig maar versigtig dat ek oppad is. Ek steeds uiters versigtig toe ek arriveer by 'n woonstel in Centurion. Sy wag my in, in die mooiste rooi rokkie met rooi onderklere en al. Sy lyk sommer bly om my weer te sien en ek begin geleidelik ontspan. Ons mors nie tyd nie en spring in mekaar se arms en sommer reguit kamer toe. Sjoe die girl is ho en weet presies watter knopiies om te druk....wonderlike seks vir 'n uur waartydens sy op my vingers, my tong en uiteindelik met my piel diep binne in haar 'n hele paar orgasmes geniet. Natuurlik bederf sy my met alles wat lekker is totdat ek 'n super shot diep in haar poesie bêre. Natgesweet en tevrede!!! Ons gesels weer na die sekskapades en ek vind toe uit dat sy 'n paar speelmaats het en huise wat sy verkoop of verhuur as speelplek gebruik aangesien dit baie veilig vir almal is. Ek het nog altyd, wanneer ekself huise koop gefantaseer om met die agent seks hê in die huis waarna ek kyk en hier kom daardie fantasie waar om so manier. Jammer, hierdie is seker nie 'n "pielstyf of poesienat kry" storie nie maar ek wou graag nog een van my avonture met julle deel. Het iemand gewonder waarom ek dit doen alhoewel ek gelukkig getroud is.....wel, daar het julle dit. Avontuur soos in my vorige stories oorvertel is wat maak dat ek dit bly geniet.
Published 
Written by Insoman

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments