Dis vyf weke voor Kersfees. Sinterklaas sit op sy rendiervel-oorgetrekte gemakstoel in sy houthut. Ten spyte van die kaggelvuur is dit vanaand effens kouer as gewoonlik. Hy trek sy rooi baadjie aan die pante onder sy lang wit baard effens stywer om sy bolyf. Sy bejaarde bene in die pype van die rooi broek is gekruis voor hom uitgestrek. Die groot swart stewels aan sy voete staan soos die ore van ‘n takbok.
Sinterklaas (sommige noem hom Sinter en ander noem hom Santa) neem die kleibeker wat regs van hom op die berkehout-koffietafeltjie staan en vat 'n sluk van die swart koffie. As hy die beker van sy mond wegneem, kyk hy behaaglik na die reliëfprentjie op die wand van die beker terwyl hy met sy verrimpelde linkerhand oor sy baard stryk. ‘n Glimlag verskyn op die bejaarde Kersvadergesig. Want dis die beker wat sy huishouding-elfie, toe sy 'n paar minute gelede die koffie vir hom gebring het, weet hy hierdie tyd van die jaar verkies. Dis die beker met die kaal vlaswit vrouboude.
Die opening wat tussen die baardhare en snor verskyn waar Sinterklaas se mond is, wys dat die mond effe oopgegaan het terwyl hy stip na die boude kyk. Nattigheid glinster in die gloed van die kaggelvuur op die nat lippe. Die pienk binnewande van die onderlip lê vlak langs die vorentoe gestote tong wat daarteen rus. Die blou oë, gefokus op die beker in sy regterhand, glinster as die kromnael-oumansvoorvinger van die linkerhand die kontoere van die twee groot vroulike boude van die reliëf begin natrek. Die Kersvadergesig vertrek in ‘n grynslag as die krom nael 'n paar keer op en af in die boudegleuf skuur.
Santa voel 'n roering in die flenniebroek as hy die beker op die tafeltjie neersit. As die regterhand terugbeweeg, gaan dit na die voorkant van die rooi broek. Hy voel, deur die flenniemateriaal, die stewigheid wat begin ontwikkel het. Hy gee dit 'n ferm druk. As die krom vingers verder af in die mik van die broek reik voel hy, deur die materiaal van die broek, die groot sak tussen sy bene.
Santa trek hy sy regterhand terug. Hy ontkruis sy bene en strek hulle voor hom uit. Die groot swart skoene, ‘n ent weg van mekaar, staan op die agterste rande van die hakke, hul ronde punte nou na bo wysend. Hy kyk vir oulaas na die boude op die kleibeker voordat hy sy aandag op sy onderlyf begin vestig.
Met die linkerhand lig hy sy broekrek op en steek die regterhand onder die rek deur. Dan laat sak die linkerhand die rek, sodat dit op sy regtervoorarm net agter sy hand rus.
Terwyl Santa se regterduim en -voorvinger in die wilde boskaas wit skaamhare begin vroetel, staar hy na die lang ry berkehoutbeeldjies van kaal vrouens op die kaggelrak. Die rak moes al twee keer langer gemaak word om die 15 tot 20 cm hoë beeldjies almal te huisves. Dis beeldjies wat sy kuns-elfie spesiaal vir hom gemaak het. Hulle dien as aandenkings aan sommige uitsonderlike besoeke aan behoeftige vroue wat in die verlede aan hom geskryf het – en wat hy toe met sy gul vrygewigheid besoek het.
Die kunswerkies is gegrond op beskrywings van die lywe van die dames wat hy aan die elfie gegee het. Hulle verskil hoofsaaklik in die grootte en vorm van hul boude en borste, maar hier en daar is daar ook van die uitsonderlike poesies waarmee hy te make gehad het. Santa se oë glinster as hy na die beeldjie met die grootste knopdosie heel links kyk en dan na die een met die langste spleet, heel regs.
As Santa se voorvingertip tot by die halfhard vlesigheid van sy groot lul se basis reik, is dit asof daar ‘n nuwe energie by hom opkom. Hy dink aan hoe hy hierdie jaar weer sy Kersvaderlike pligte gaan nakom teenoor al die dames wat aan hom geskryf het. Dit maak hom so opgewonde dat sy duim nou bykom en hy die basis van sy vool begin bevoel. Dis asof hy beheer verloor, want hy voel hoe sy oumansboude verskuif na die voorste rand van die gemakstoel as sy lyf teen die rugleuning van die stoel afgly. As hy na sy reguit strekkende bene afkyk, sien hy hoe die skoene se hakke wyer lopende strepe op die plankvloer getrek het.
As Sinter se oë na die voorpant van die rooi broek met die hand daarin gaan, sien hy dit het begin staan soos ‘n takbokvel-tent wanneer dit in Lapland se sneeuveld opgeslaan word. Dis kompleet asof hy besig is om die tent se middelpaal regop te trek. Hy voel hoe die sagte wollerigheid van die flenniebroek oor die sensitiewe pielkop skuur as dit steeds hoër in die broek beur.
Santa is jags oor die vooruitsig van sy Kersfeesbesoeke. Daar is nou geen teken van ‘n hangerigheid of die geringste mate van slapheid as hy sy piel aan die basis bevoel nie. Dis ‘n piel wat erg plesierend vir dames – en vir hom – tydens Kersbesoeke is. En net om aan homself te bewys dat die piel geen hulp nodig het om so regop te staan nie, trek Santa sy hand terug tot aan die borand van die skaamhare. Sy mond is wawyd oop en die tong hang oor die rand van sy onderlip as hy sien hoe die meneer van ‘n lul vir oulaas nog hoër beweeg en die broek in sy topposisie laat tent.
Die vingers van Sinterklaas se bejaarde regterhand is effens gekrom as dit weer deur die weligheid van die grys skaamhare vleg, hierdie keer verder na onder. Met die duim lig vrywend teen die lulbasis gaan die hand na benede. Dan is die hand by sy bestemming.
Voel-voel gaan die vingers om die balsak totdat hulle om die onderste helfte van die sak sagkens toekramp. As Santa die sak liggies in die holte van sy hand weeg-weeg, voel hy hoe swaar dit geword het. ‘n Grynslag verskyn op die verrimpelde gesig. Dis mooi vol, dink hy, gereed vir hom om die seisoen wat so pas aangebreek het sy kosbare pligte teenoor behoewende dames uit te voer. Want hy het, om pielsous te spaar, doelbewus die laaste vier weke nie een van sy elfies genaai nie.
Ook het hy, toe hy 'n paar keer in die nanag wakker geword het en gedink het aan die Kersbesoek-avonture wat op hom wag, nie een keer draad getrek nie. Hy moes homself telkens berispe: ‘n Sinterklaas wat sy pligte teenoor die dames met groot verwagting op sy jaarlikse reis behoorlik wil nakom, moet twee vol sakke hê. Die een is die groot sak met dildo- en ander erotiese geskenke wat hy oor sy skouer dra. Die ander een is die kleiner maar belangriker sak vol liefdesous op ‘n cosy plekkie aan sy bekken versteek. Albei hierdie sakke gaan hierdie hierdie jaar groot waardering onder die begunstigde Poolstreek-vrouegemeenskap teweeg bring – dit weet hy vir ‘n feit. Hy gee sy ballas ‘n liefderike drukkie by die gedagte aan die taak wat op hom wag.
As Sinterklaas sy hand van sy skrotum wegneem, beweeg dit weer na die middelpaal van die tent. Hy stryk ‘n slag met sy voorvinger oor die rug van die volle lengte van sy klipharde pielskag. A, mooi so, dink hy, die pielrug is nog hol; die pielskag is nog mooi opwaarts gekrom ten spyte van die ouderdom – net soos die ou en jong dames daarvan hou.
Santa trek die broekrek af, tot onderkant sy ballas. Sy piel, nou behoorlik bevry van enigiets wat hom kan teëhou – soos die voorpant van die broek – het nou ten volle omhoog gegaan. Een trots kyk na die orgaan en dan begin al die verrimpelde vingers en duim van die regterhand om die skag se onderste helfte vuis. Liggies beweeg hy die hand in kort slae op en af, die skagvel los glyend om die skag. Hy sien hoe die voorvel, wat gedeeltelik oor die kop gespan was, terugtrek – oor die koronarif heen. Vir ‘n oomblik kyk hy na die groot, half onsimmetriese kop. Hy dink aan hoe daardie einste kop eersdaags deur die ontvangers van sy gunste waardeer gaan word. Versigtig nou, vermaan Santa homself en neem sy hand weg. Jy wil nie jou kosbare ballassap nutteloos hier op die vloer stort nie!
Dan bring hy die hand weer nader. Hy probeer die skag met sy duim en voorvinger omspan. Dis sy manier om homself elke jaar te meet – te sien of sy dikte nog aanvaarbaar is vir die dames wat hy moet bedien. ‘n Breë glimlag, die lippe hierdie keer nat van die kwyl, verskyn op sy gesig as die reusehand se duim en voorvinger nie volledig om die skag kan gaan nie; want dis net te dik!
Liggies begin die vingers van Kersvader se hand oor die verrimpelde vel van die skag op na die kop te beweeg. Met sy vingerpunte voel hy die opgehewenheid van die are. Weens sy ouderdom het dit al meer prominent geword. Dis oukei, dink hy, die meeste dames hou van die gevoel van ‘n onegalige pielskag. Een met riffies is gewoonlik baie welkom.
As sy hand verder opskuif voel Santa, twee derdes weg van die basis van die skag, die bekende knak in sy vool. Dis een wat die skag, as dit styf is, se voorste deel effens links laat krom. Hy onthou die insident wat die knak veroorsaak het baie goed. Hy hou die skag met die knakdeel in sy vuis terwyl sy gedagtes teruggaan na die gebeure.
Dit was dit tyd toe hy sy konstruksie-elf gevra het om vir hom ‘n nuwe slee te bou. In die laaste fase van die bouwerk het die elf, terwyl Santa in sy volle mondering op die slee se bankie gesit het, twee rendier-ooie weerskante van die disselboom ingespan. Die elfie wou kyk presies waar sy die spatbord, om modder en rendiermis te keer, vooraan die slee moet monteer. Sy wou ook kyk presies hoe lank die teuels tussen Santa en die tuie van die rendiere moet wees. Sy het skaars die teuels van die takbok links agter in Santa se hand gesit, toe die residensiële takbokram snorkend aangetrippel kom. Hy het uit sy kraal ontsnap. En dit was duidelik waarom. Sy stywe rooi piel het loops uitgehang en aan die onrustige bewegings van die ooitjie links agter, kon Santa sien die twee is lus vir mekaar.
Meteens het die ooi probeer losruk. Santa het probeer keer en aan die teuels gepluk om die ooi te stuit. Ten spyte van haar jagsheid het sy tog geretireer. Maar toe gebeur dit. Hoog skop sy met daai agterpote op. Hulle beland op die slee. Kersvader spring op van die bankie om haar af te jaag. Maar sy skop terug. Haar linkeragterhoef tref Kersvader tussen die bene. Hy krul van die pyn want dit was raak; sy piel voel of dit af is.
Lyf geboë en kreunend van die pyn moes sy huishou-elfie hom na sy houthuis begelei. Sy het die piel met haar fyn handjies skoongemaak, ‘n lap omgedraai en met dun, gebreide takbokvel verbind. Sewe weke lank kon Kersvader met daai piel niks doen nie. Maar in die agtste week het hy gevoel hy het sy kragte herwin. Sy huishou-elfie was die eerste om die hernude krag van die herstelde piel te geniet. En wat vir Kersvader bemoedigend was, was dit gelyk het asof sy die piel met die knak meer geniet het as voorheen.
Nog steeds in sy leuningstoel sit-lêend, gaan Sinterklaas se regterhandvingers verder met die skag op. By sy koronariffie huiwer die voorvinger effens. Dan gee dit die riffie ‘n eroties gevoelige paar vegies, voordat dit oorgaan tot die glans van die pielkop. Wat ‘n formidabele knuppel van ‘n peniskop! Groot en sampioenvormig, maar onsimmetries weens ‘n letsel aan die regterkant.
Dis weer ‘n ander ding wat die knop van 'n letsel aan die reusevoolkop veroorsaak het. Dit was egter ten goede, dink Santa. Want hy het nog nie ‘n vrou teëgekom wat nie van die effens geskende voolkop hou nie. Ook elke elfie van hom het meer getrou in hul werk geword van die dag dat sy daardie vervormde pielkop vir die eerste keer in haar geproe het.
Santa trek sy bene bietjie op, die swaar gestewelde voete skurend oor die plankvloer. Die oumansbene moet darem ‘n breek kry van so lank stil en uitgestrek te lê terwyl sy hand met belangrike dinge besig was, dink hy by homself. Die knieë staan nou goed weg van mekaar sodat sy hand in sy skoot genoeg beweegruimte het. Sy gedagtes gaan ver terug terwyl hy die sampioen-pielkop liefderik met sy duim en voorvinger streel.
Dit het so gebeur: Met die pielpoesitis-pandemie wat daar in Lapland onder damesbedienende Sinterklase en hul elfies uitgebreek het, is hierdie wellustige deel van die Sinterklaas-gemeenskap deur die Kersvaderdokter geadviseer. Hulle moes ‘n 20 cm lange takbokderm, aan die een end toegeknoop, vir beskerming gebruik. Want van onthouding was daar geen sprake nie, het die dokter geweet – die spul is net te wellustig. En was altyd jou hande en jou penis voor en na die naaiery – saniteer behoorlik! – het die dokter beklemtonend aanbeveel.
Santa dink hoe hy die advies getrou nagekom het, want sy dokter was beroemd vir die behandeling van mediese toestande by Sinterklase. Maar een aand, toe Santa ‘n geknoopte derm uit die pekelwater in die takbokhoring-bakkie haal om die senior elfie te beloon het vir haar goeie werk van die week, het dinge skeefgeloop. Nie eens sy groot, sampioenvormige pielkop was voldoende om die derm teen sy gelyktydige steekhale en die truwaartse oorheenhale van die elfie te beskerm nie. Want toe hy na sy komslag uittrek, was daar net ‘n rolletjie derm by die basis van die dik vool – en vooraan niks nie. By die aftrek van die derm van sy vool af kon hy sien die voorpunt hang aan flarde.
Santa het eers trots gevoel dat hy die elfie met soveel flinkheid kon naai dat die dermsak kon waai. Maar twee weke later het hy ‘n ander deuntjie gesing. Want ‘n yslike sweer het skuins bo aan die regterkant van sy voolkop verskyn. “Dis sweerlik pielpoesitis,” het hy by homself gemompel. Binne dae was die kop bloedrooi en half blou aan die regterkant. En in die middel van die blou het daar ‘n geel pitsweerpunt gevorm. Hy het eers self probeer om die pit uit te druk en later ook die huishou-elfie laat probeer. Maar alles tevergeefs.
Santa kon mettertyd die pyn nie meer verduur nie. Met sy rendierslee, sy vool in ‘n asynlap met heuning toegedraai, het hy in die pad geval na die Sinterklaasdokter. Dié het hom gevra om sy rooi broek tot op sy knieë af te trek en sy piel op die houttafel neer te lê. Nadat die lap verwyder is, het die dok die piel liggies opgelig en van alle kante bekyk en bevoel. Hy het toe sy nurs-elfie beveel om die pitverwyderaar nader te bring.
Dit instrument het vir Santa soos ‘n hamer gelyk, met lae en lae dun takbokvel om die hamerkop gedraai. Hy het gewonder hoe op dees aarde die medikus die pit daarmee gaan verwyder. Die dokter het beveel dat hy sy vool op die houttafel moet hou – dit doodstil moet hou. Die bebaarde mediese man het die kop van die pitverwyderaar ‘n voorarmlengte bokant Santa se pielkop gehou en dit toe skielik met spoed neerwaarts geswaai. Kaplaks het dit die tafelblad getref. Want Santa het gesien wat kom en sy vool voor die neerkomslag teruggepluk.
“Dis die trillings in die tafelblad van die hou wat jou sal genees en die pit laat weggaan,” het die dokter gerusstellend gesê. “Nog een hou, dan is alles klaar.”
Weer eens kom die pitverwyderaar van bo af neer – en weer eens probeer Santa sy vool wegpluk. Maar hierdie keer kry hy ‘n harde stamp van agter teen sy boude die oomblik toe hy toe sy vool probeer terugruk. Die vool bly net waar dit was. Die pitverwyderaar tref die pielkop met ‘n dowwe slag. Santa sien hoe die geel etter na die kant toe spat, gevolg deur ‘n geelwit bielie van ‘n pit so lank soos die wydte van die nael van sy voorvinger. Dit was ‘n pit met netjiese ovaalvormige ente. Maar hy kreun van die pyn.
Die volgende oomblik kom die elfie van agter Santa tevoorskyn met ‘n potjie van takbokhoring en iets wat lyk soos salf. So, dis jy wat my gestamp het, dink hy vies. Vir jou gaan ek nog goed naai weens hierdie seer piel, dink hy vertroostend by homself. Die elfie hou die salf uit na die dokter wat intussen die pitverwyderaar neergesit het.
“Dis ons heuninggebaseerde salf,” sê die dok terwyl hy dit aan Santa se oopgebarste voolkop smeer en die elfie die pit en die etter met ‘n seemsleerlappie opvee. “Toemaar,” sê die dok terwyl Santa sy seer neerhangende vool aan die skagbasis vashou, “oor ‘n paar weke is hierdie kop van jou gesond. En daar sal ‘n bonus wees: Jou begunstigde dames sal hom baie meer waardeer. Hy sal groter wees.” Met die vool toegedraai in ‘n verband van dun seemsleer met die heuningsalf daarop het Santa met gemengde gevoelens huis toe vertrek.
En dit was toe ook soos die dok gesê het, dink Santa en sit skielik regop sit op die gemakstoel. Hy bekyk die nou slap geworde vool in sy hand. Met hernude bewondering sien hy hoe die voorste deel met die massiewe kop oor die mik tussen sy duim en voorvinger hang. Hy merk hoe die knak in die skag die kop effens na die kant toe druk. Liggies stryk hy oor die kop met sy linkerhand se voorvinger en dink hoe baie komplimente hy oor sy naaitegniek kry – tydens en na naaiery. Hy weet dis onder andere weens die oorspronklike groot kop wat weens die pitverwydering nog groter geword het en na onsimmetries vervorm het – want dis nou ‘n absolute bielie van ‘n voolkop!
My magtig, dink Santa toe hy die byna uitgebrande stompe in die kaggel sien, ek’s skoon weggevoer deur al die pyn en die bonusryke herstel van hierdie piel. Ek gaan hierdie Kersseisoen weer baie plesier met hom hê. En nie net ek nie, dink hy, die dames ook. Met hierdie piel en ballas gaan ek al die behoeftes van die dames wat vir my Kersboodskappies stuur mooi kan aanspreek, dink hy.
Dan lig hy sy bejaarde gat van die stoel af, trek sy broek op en bêre sy vool daarin weg.
Terwyl Santa na die kaggel toe stap om nog ‘n stomp op die kole te sit, gaan sy gedagtes na die gemeenskap van Sinterklase. Die meeste van hulle kan maar die kinders se hart bly maak met allerhande speelgoed – en dit is goed so, dink hy. Maar, dink hy verder, hy gaan nie toelaat dat die vroue met diep en onvervulde spesiale behoeftes in die Noordpoolstreek gebrek lei nie. Hy is trots daarop dat hy al die naam gekry dat die Poolstreekvroue op hom kan staatmaak vir hul Kersfeesbehoeftes.
Sy gedagtes gaan verder toe hy weer gaan sit. Sommige dames het ‘n diep honger aan Kersvaderlike bevrediging, dink hy. Ja, sommige het wel behoefte aan bevrediging met ‘n dildo – veral in sy afwesigheid. Van dildo’s sal daar genoeg in sy skouersak wees. Sommige, inderwaarheid die meeste, het behoefte aan vleeslike koppeling. Met hierdie piel sal hulle beslis ook goed bevredig kan word, weet hy nou al.
Terwyl hy aan sy half koue koffie slurp, gaan Santa se simpatie ook uit na die dames wat beken dat hulle stout was en dan vir Sinter inroep om hulle weer op die regte pad te kry. Wat sommige van hulle nie weet nie is dat dit die regte pad na sy oordeel sal wees. Want hy leer hulle om hul lywe en dit wat daarmee gepaard gaan te geniet. Daar’s niks waarvan sy Kersvaderspiel hulle nie kan oortuig nie.
So, hoe dit ook al sy, vanjaar gaan hy weer sy Sinterklaas-status gestand doen. ‘n Mens gooi nie jou Sinternaam weg met allerhande verskonings nie. Jy doen wat jou hand – en jou piel – vind om te doen.
Tevrede met sy voornemens en dat hy hom fisies en sielkundig voorberei het vir die Kersseisoen, vat Santa ‘n laaste slukkie van sy koffie voor hy opstaan. Hy kom agter sy vool het al weer styf geword. Met die heen en weer swaaiende hout en oorvol ballas in die broek stap hy, met die swaar gestewelde voete dreunend oor die plankvloer, na sy groot houttafel. Hy is haastig om te begin kyk na die skrywes wat die dames aan hom gerig het.