Join the most popular community of South African swingers now
Login

Jagkamp

"Jagkamp ervarings"

9
2 Comments 2
1.4k Views 1.4k
3.1k words 3.1k words

Author's Notes

"ervarings vermeng met fantasieë"

Ons is al vier jagseisoene saam ... jy weet ek gaan saam met dieselfde sewe vriende ... vir amper elke jaar die laaste 38 jaar ... bos toe vír 10 dae twee naweke en middelste week ... en laaste 15 jaar op Kobus se jagplaas ... met beste aspek die absolute geen selfoon seine in kamp en jag valleie

geen vrouens ... net die manne

wel natuurlik behalwe vir Susan ... Kobus se vrou

en nee ... alhoewel jy al op fotos gesien het watse stunning vrou sy is ... en gehoor het hoe vriendelik en openlik sy is ... is sy nooit saam ons in die bos of kamp nie

en jaaaa ... ek weet jy glo my nie ... oor geen vrouens ... saam ons manne ... hahahaaa en moenie weerrr vra "maar wat doennn julle manne daar alleen vir 10 dae?"

vir 15 jaar doen ek alles wat ek kan om Kobus te oortuig om die jagkamp ... buite seisoen ... beskikbaar te maak vir couples ... met geen sukses ... tot laasweek ... en ons my mooie nooi ... het eerste naweek daar ... en n langnaweek daarby

tydens die langpad na die jagplaas tussen die berge ... stroom jou vrae ... "hoeveel kamers?" ... vier elkeen met kaggel ... "self-catering?" ... ja ... "kombuis?" ... ja ... "elke kamer eie badkamer?" ... nee gemeenskaplike spoel-toilette wat uitkyk op vallei onder n afdak ... "bad?" ... twee in opelug wat uitkyk op waterval 30 meter weg langs massiewe enkel-staande rots ... "stort?" ... twee in opelug ander kant van rots ... "stoep ... afdak ... vir as dit reën?" ... ja reuse groot oopplan vertrek met tipe industriële kombuis, opwas kamer, yskaste kamer, spens-stoor, 10 sitplek eettafel, 5 twee sitplek leerbanke in halfmaan rondom binne-huis vuurput ... plus 6 meter onderdak oop-stoep tussen hierdie vertrek en buitelug kampvuur area ... met uitsig van plaas se twee reuse valleie ... hmmmm ... dit hou jou stil vir geruime tyd

"gaan ek haar ontmoet" ... vra jy na laaaaang stilte ... wie ... vra ek ewe onskuldig ... "ag jy weet" toets-vra jy effe huiwerig ... ek hou my onkundig en frons-kyk na jou

laaaang stilte volg

"sal ek van haar hou?" ... wie ... vra ek

nou kriewel jy langs my in 4x4 bakkie ... enigste voertuie wat by kamp kan uitkom oor klippe en extreme rots-plaat pad

"is sy so mooi soos op haar fotos ... en regtig so mooi gebou" ... wie my nooi ... "Susan fokkit ... Susan !!!" .... oooooo ... welll ... hoe kan ek verduidelik ... sommige van die mans dink sy sweef stap oor die aarde ... ander sê 'ja met n bliksemse besemstok' ... twee glo vas sy toor Kobus ... een ou sê elke jaar 'hoe de moer ... sy stap nie ... she feline floats' ... ander ou sê na elke jag 'dankie tog ek gaan terug na my gewone normale vrou ... want die tannie sal my nog my polse laat afkou ... sy is net so befok as wat sy mooi is' ... na laaaang stilte "en jy?" ... en ek wat ... "wat sê jy" ... ek pinball regte moontlike woorde ... "wat dink jy van haar" ... ek speel vir tyd ... praat jy van Susan ... "nee fokken Marie" ... ooooo Mari ... Marikie ... Meraai ... Maria is Sameul se vrou ... "wat ... van wie praat jy nou?" ... van ons jag-gids en plaas-kommandant Sameul se vrou is Maria ... "los dit" wip jy jou ... phewwww close-call

ek loer onderlangs na jou ... en sweer ek kan sien hoe jou gedagtes bommelakies slaan ... wat wou ... is dit vorming van n skalkse glimlaggie om jou mondhoeke ... res van uittog gesels ons oor die en daai

halfuur voor ons arriveer bel Kobus ... en sê hy is baie jammer hy't plaas krisis ... Sameul sal plaashek oopmaak en kamp sleutels en tweerigting radios gee ...

by plaas aangekom staan Sameul op sy pos ... ek is nuuts verbaas hoe pikswart sy gelaat is met spierwitste glimlag ooit ... ek klim uit en gee hom stywe handdruk terwyl ons klop-druk-oor-rug soos gewoonlik ... bom dia comesta ... "muito bom obrigad tenente" ... "ai my Oupa ... jy is enigste fokken mulungu wat my so groet" ... ek is bly om hom te sien ... ek sien hy kyk verby my en sy oë rek ... ek draai om ... jou fyn wit rokkie maak n soort van halo-effect ... met son van agter ... wys die silhoeët van jou heupe en lang bene met nou duidelike gaping ... jou fyn wit kant broekie en lace-bra wys duidelik ... bliksem ... Sameul sê saggies onderlangs "aiii ja jaaiiiii Oupa ... sy's n kwaadkat ... hoe hanteer jy haar alleen" ... ek kyk vir hom en sê ... net jy sal met sulke opmerkings wegkom by my ... hy lag uitbundig en gryp my in 'n beer-greep en lig my met sy kragtige arms in die lug ... "Oupa ... jy gaan hierdie kat ... moet styf vashou ... sy's nog jou beste keuse" ... en 'gooi' my op my voete neer ... ek stel julle voor ... en Sameul vra jou "mag ek my vrou Maria aan jou kom voorstel Ounooi?" ... vir die eerste keer vandat ons vertrek het het jy n mond vol tanne ... Sameul diepbas skaterlag en sê "ek neem Ounooi se reaksie as n 'ja' " ...

terwyl ons wegry ... kyk jy paar kere om ... ek wonder wat deur jou gedagtes draai

ek besef jy geniet nie die laaste klompie kilometers naels-kou rit nie ... jy klou aan elke handvatsel wat daar is ... ek stop voor laaste draai ... leun agter toe en maak jou bubbly oop en gooi n borrelende glasie ... ek knak my eerste bier ... "hoe vêr nog?" vra jy ... 50 meter antwoord ek ... "hoekom stop jy nou?" ... sodat jy eers kan ontspan ... laaste entjie is gelyk ... en ek wil dat jy in jou beste en met 'n oop gemoedstoestand ... die kamp binnegaan ... ontspan nou ... ek kan sien hoe jou skouers dadelik n paar millimeters sak ... en jou kake-spiere effe verslap ... jy raak rustig en vra of die nagmerrie laaste halfuur pad werklik die moeite werd is ... ek verduidelik dat met toegang wat so onmoontlik is ... en kamp wat op klein plato bo die rand van krans gebou is ... dit nie net betowerende uitsig bied nie ... maar ook puik veiligheid aspek is ... soos jy ervaar het die kamp is amper onbereikbaar ... en te voet af van die pad is dit nog erger

ek gooi nogge glas bubbly ... en maak my tweede bier oop ... jou liggaam smelt in die sitplek ... altyd besonders vir my om te ervaar ... jy kyk stip vir my en vra "hoe lank ken jy Sameul en hoe is dit dat julle soos jare lange vriende is" ... ons het 37 jaar gelede ontmoet op die Grens ... ek vertrou hom met my lewe ... amper elke jaar het ek hom ingery en klompie kere ingevlieg om my 'gids' te wees ... elke jag is ek en Sameul saam vir die eerste dag en skiet ek altyd my quota ... elkeen van die ander sewe stry, baklei en bie op sy gids dienste die res van die tyd ... ons jag slegs te-voet ... geen fokken bakkie-skieters ... Sameul lees die bos ... hy leef die bos ... om saam hom te beweeg ... hy stap nie ... hy ghost deur die bos ... en is bewus van elke geluid beweging windrigting ... is unieke lewens-ervaring ... toe Kobus hierdie plaas koop ... het hy vir my en Sameul saam 10% aandele gegee ... Sameul is hoof jag-gids ... in beheer van natuurbewaring asook veiligheid en is opleidings beampte ... hy beheer werks-mense met fluweel-ysterhand ... Kobus bestuur plaas-besigheid ... Sameul het met sy vrou Maria en hul jongste seun en dogter hier kom vestig ... en kon sodoende al vier sy kinders deur Universiteit sit ... hy is n staatmaker

"hy is n baie sterk man ..... " dwaal jou woorde op hul eie

ons ry laaste stukkie ... ons breek die bos en jy gryp my arm .... "faaaaaaaak ...... " glyyy uit jou mond ... ek stop ... jy bly sit en staaaarrrr net ... ek geniet jou verwondering ... jou vervoering

krans-kamer met uitsig oor waterval en vallei het Kobus gesê ... ek sluit oop ... jy volg my na binne ... "jy't gesê 'basics' hierdie is weelde" ... ek kyk rond en sien reuse hemelbed met wit beddegoed ... handdoeke opgerol op onderste hoek ... sjokolade op kussings ... biltong en vrugte bak op koffietafel ... dubbel leerbank met twee fleece komberse voor kaggel ... koffie tafeltjie met ketel ... mini-yskas ... goeie bliksem ... 5 ster ... beslis nie ons army staal enkel kampbed jagkamp geriewe nie ... of is dit nou ewe skielik ongeriewe ... jy bars uit van die lag ... skaterend sê jy "wens jy kan jou gesig nou sien ... haal asem Oupa ... haal asem" ... jip ... my asem is weggeslaan ... daar is n briefie langs die pienk-wit opgerolde handdoek ... briefie is verkeerd ... verskeie bladsye ... jy begin lees ... en glimlag al hoe breër soos jy verder lees ... wat sê dit vra ek nuuskierig ... jy druk briefie in jou handsak ... stap na my en gee my die laaaangste sagste oopste diepste soen ooiiiit

"luister vir my !!! " ... "gooi nog bubbly ... ek wil oorals kyk" kom jou ferm opdrag ... fokkit amper salueer ek jou

ek sien beide die kampvuur en vuurput is met hout gepak ... steek kampvuur aan ... en pak bakkie af

jy kom staan langs my by kampvuur ... ons het n helder somersaand wat voorlê ... ek stap om ysboks met jou bubbly en my single malt whisky te kry ... met terugstap staarrrr ek na jou silhoeët deur jou fyn wit rokkie ... en my meneer swellll ... ek omhels jou van agter en jy leuen terug teen my ... jy tilt jou kop en kyk op ... ek voel hoe jy teen my uitstrek en jou sagte lippe vlinder oor myne ... terwyl jy sê ... "hierdie is idillies droom wat waar word" ... my hande trek jou lyf styf teen myne ... jy smelt in my in ... ek voel salig ... so staan ons vir lang ruk terwyl vlamme hitte teen ons asem ... jou bubbly is klaar ... ek vul ons glase

jy gaan staan voor soliede dubbel hout bank met sagte sit-kussings ... en wink my verleidelik nader ... jy druk my neer op bank ... ek't bubbly in een hand whiskey in ander ... jy lig jou rokkie en sit wydsbeen oor my ... en soen my vol en sag ... "dankie" fladder oor jou lippe ... ek raak harder binne my jean ... jy beweeg amper onmeetbaar glyend op my ... ons drink en gesels ... gelukkig

jou sagte altyd lente-vars fragrance briesie oor my ... jou vingerpunte klavier liggies oor kante van my nek ... jou groot diep oë mesmerize my ... jou sagte soete asem veertjie oor my keel en lippe ... ek weet nie hoe jy so sag kan soen nie ... en tog voel ek jou volle lippe sonder enige drukking ... ek leun terug en jou borste volg my ... en jou nippels ... nou hard ... skets lieflike lyne oor my bors ... terwyl jou tong amper in my mond dartel ... ek trek jou heupe stewig teen my was ... my drang wil ontplof ... jy beur terug teen my hande en ek los jou heupe ... jy begin weer net-net gly oor my kloppende meneer ... ek is in n beswyming ... en gee oor ... "asem ... haal asem" hoor ek kilometers vêr ... jy byt my lip ... ek skrik uit my beswyming ... jy sit regop en glimlag vir my ... sheepishly grin ek ... jy is mooier as ooit

"kom ons gaan kyk die sonsondergang" sê jy met altwee jou hande vouend op my wange ... ek gooi nogge glas bubbly vir jou en vul my whiskey ... ons stap hand-in-hand tot by die permanente bankies net onder die platorand ... jy lê terug in my skouer ... skuins op my bors en ons bewonder die kleure prag van die sonsondergang

met natuur skoonheid vervoering gevul stap ons terug na kampvuur ... ek begin die stompe indruk ... jy sê "wag rukkie voor jy gereed maak vir braai" en stap na kuier-vertrek ... ek vul my whiskey en staar vir die ontelbaarste keer na my vlamme-terapie

na n rukkie stap jy terug met twee roosters ... wat is die - vra ek ... jy glas-klokkies lag en sê "Susan se briefie" ... "een rooster amper gaar fillit en skaap worsies ... een rooster braai broodjies ... slaai is gereed by eettafel " ... slaai ... slaai in jagkamp ... bombardeer deur my kop ... jy frons "wat's fout" ... verleë probeer ek verduidelik ... jag manne doen nie slaai nie ... "ag foktog" spoeg jy uit

die vleis warm maak en braaibroodjies neem slegs n paar minute ... ete langs tafel met blomme en kerse ... is laaste transformasie van jagkamp na idilliese couples-retreat ... ons kuier-eet heerlik

na ete vra jy om te gaan bad ... ooo bliksem ... ek het vergeet om donkie te start :-( ... jy bars uit van die lag ... jy weeeet ... "ontspan ... donkie loop mooi" ... my verbasing laat jou weer lag "nee ek het nie ... Susan se briefie" ... jy stap na kamer en kyk oor jou skouer en sê "bring n riempie stoel" ... met riempie stoel in een hand en ysboks in ander stap ek na bad ... waar jy besig is om water in te tap ... "sit daar" wys beveel jy paar meter weg ... jy kan so bossy wees soms

kampvuur ... maak dat ek jou net-net kan sien ... water na jou wense ... met jou rug na my lig jy jou rokkie duim vir elle laaange duim ... jou liggaam ontluik ... jou sagte vol boude ... jou fyn g-string vir afronding ... jou dimpels bo jou boude ... jou holte van jou laerug ... jou rug en skouers steeds van oefen dae gespierd ... jou slanke nek ... en net verby skouerlengte hare wat cascade ... met n flick van jou gewrig land jou rokkie op my bors ... staaaadig ... ek sweer doelbewus ... maak jy jou bra los en hang oor bad se rand ... steeds rug na my ... gly jy jou broekie millimeter vir pynlike millimeter af ... jou hand flick terug ... maar broekie swaai om jou vingers ... jy druk jou broekie saggies teen jou gesig ... neeeeeee dis aggravation ... jy hak broekie al swaaiende aan seep en sjampoe rakkie ... fok dis aspris

jy buk vooroor en steek kerse aan ... jou vrou-volheid wys in silhoeët ... jy doen ekstra moeite om elke kers aan te steek ... jy draai effens ... ahrgggg nee ... en buk dan om voetenend se kerse aan te steek ... jou borste ... ooooo whaooo ... jou borste hang vol en swaai amper ... jy gly in bad ... om te sê klim is nie reg ... ek kan net jou kop en skouers sien ... grrrrrr ... "bubbly asseblief" klokkies jou stem ... ek skink ... staan tree nader ... en maak ekstra seker jy het tulip stewig vas in jou hand ... sonder om my oë van jou gesig te neem ... am I peripherally soaking in every aspect ... your goddess body captivating ... "asemmmm" fluister deur my ... jou glimlag ... jou oë ... ek is van nuuts verlief

jy maak water paar keer warm ... ek gee nie om ... ons gesels rustig ... n diep kalmte rus op my neer ... ek besef ek is vir eerste keer ontspanne ... jy vra handoek ... klim uit bad en leasurely droog jou af ... ek wil help ... jou 'stop-kyk' halt my ... na wat voel so agonising ure stap ons paar minute later na die kamer ... verbaas besef ek jy het reeds kaggel aangesit ... kamer is ontspannend warm ... jy glimlag en sê "Susan se briefie"

jy laat handoek afgly ... jy kat op bed ... staaadig ... tantalising ... en strek uit ... my ore suis ... ek sien jou lippe beweeg ... jy sê iets herhalend ... klink net of jy purrrr purrrr ... jou hand nooi my uit om langs jou te lê ... ek begin my hemp uittrek ... jou hand wip op STOP ... versigtig gaan lê ek langs jou ... jy druk my op my rug ... jou onderste hand maak my jean-knope een vir een oop ... ek is hard ... jy trek my meneer uit jean ... en fladder jou vingers langsamer op en af ... jy vryf my oë toe ... voel of ek levitate ... jy hou my manlikheid sag en stil in jou palm ... ek voel ligste streling ooit ... van heel onder ... op ... op ... op teen fyn sening-velletjie ... weerskante onder my kop ... verder op heen en weer oor gleufie ... sagste volheid omvou my kop ... jou mond ... is jou mond en tong ... oooooo faaaaak ... tydsaam vou jou mond om my en gly-suig ek binne jou dieper ... netso staadig weer uit ... en staaadig in ... ondraaglik aangenaam ... ek loer deur skrefies vir jou ... ek verloor alle tydsbegrip ... totaal meegevoer ... ek raak bewus jy't opgehou ... ek klop klop klop

jy lig my kop ... en glip sagte materiaal onder om my nek ... oor my ore ... oor my oë ... flippit jy blinddoek my ... "wil mos loer" sê jy ... jy strek my hand op en uit ... nee nee ek trek terug ... nie vasmaak nie ... neeee ... jou lippe vorm op myne en jou tong trippel in my mond ... jou soetheid bedwelm my ... en jy bind my hande vas aan koppenent pilare ... ek lê in oorgawe ten volle geklee

ek voel jou bene weerskante van my heupe ... jou een hand druk op my bors ... met ander hou jy my nou klipharde meneer op ... ek voel jou bene beweeg effens ... en dannnn ... druk jou nat warmte teen my kop ... oor my kop ... my kop is net-net binne jou ... aaaaahhhhhhh ... ek wil jou gryp en afdruk ... my polse beur teen die bande ... my heupe wip op ... fok te laat ... jy't reeds afgelig ... jy leun vooroor op my bors en soen my sag ... "lê stil" ... "bly tjoepstil" dolk deur my ... ek veg al my instinkte ... maar ontspan uiteindelik

jy klim van bed af ... ek hoor jou bubbly gooi ... jy klim my weer ... wydsbeen op jou knieë van my voete tot heupe ... ek voel jou nat-warmte vou aan onderkant om my hardheid ... ennnn oooo fuck meeeee ... begin jy opgly teen my ... druk bokant van my meneer teen jean vas ... gly weer terug ... weer op ... bo-op nie binne-in ... jy neem jou tyd ... op ... af ... ek hoor jou bubbly sluk ... tyd staan stil ... pyn skiet deur my vuurwarm kop ... ek ruk my heupe ... maar jou dekades van perdry tem my heupe maklik ... en jy pyn weer my kop ... ek byt my lippe byt my tong ... salig voel ek jou nat-warmte weer op my kop ... dankie tog ... jy gly weer af tot by skag-begin ... ouchhhh weer naalde deur my kop ... jy gly weer warmte op oor my ... nou is dit saammmm ... warmte en pyn ... yspyn ... whaooo ... watte amazing kontras ... jy begin ritmies op-af gly ... ek is in ekstase ... jy beheer my breekpunt met ys skokke ... dan begin jy weer marteling ... ekstase marteling ... na die soveelste keer van omdraai by fyndraai ... voel ek jou heupe lig en suig-sluk jy my met een afdruk heeltemal in ... faaaaak ... jou heupe ry my ritmies ... met elke onder stamp voel ek jou naels ook in my sny ... ek begin die magtelose pyn geniet ... ek is naby ... jy stop halfpad ... hang bewegingloos ... maar ek hoor jou ... hoor jou natheid wikkel ... met n gilletjie stamp jy rukkend af en ry my bloots ... wild ... ek ontplof in jou ... weer en weer ... jy val vooroor op my bors en knyp-suig my steeds binne jou ... jou kop rus op my bors

ek moes weggesluimer het

ek maak my oë oop en sien jou mooiste glimlag ... "halloooo sleepy" fluister jy ... oopgespalk lê ek ... wens ek kon jou vasdruk en sag vol soen ... ek glimlag oorgegewe ... jy leun na my en fluister "lankal losgemaak" ... my hande en arms trek jou nader en ons lippe smelt ... met groot glimlag sê ek ... ek is die gelukkigste man ooit

jy skater kloklag

"wag tot môre"

Published 
Written by Vlamme

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments