About
Ons is 'n gelukkige getroude couple wat al die t shirt verdien het in die leefstyl. Ons is beslis nie "Bam thank you mam" nie as ons dit wil doen het ons mekaar vir vinnige verligting. As jy nie 'n braai of lekker kuier en dalk 'n swem om af te koel, kan geniet nie moet julle maar verby hou. Ons is ook nie modelle nie maar ons is ook nie in 'n rolstoel nie. Wat ons wel weet ons is eerlik en glo aan ons vriende met al ons tekortkominge. Ons is ook aanpasbaar en ja ons is gemaklik in aparte kamers ons gun elke diertjie sy plesiertjie.
Interests
Seeking