Polokwane, Polokwane Local Municipality, Central, Limpopo, South Africa
6.9k Views
Nie seker wat om te verwag met hierdie add nie
Ek dink hierdie een is vir paartjies. Ons is 'n manlike en vroulike paar op soek na vriende. Ek sou nie sê vriende met voordele nie, want ons is nie swingers nie. Ons ou vriende begin om te verander of het klaar verander. Ek is nie seker wat gebeur het nie, maar dit is nie so lekker om saam met hulle uit te hang nie, een van die redes is dat ek nie soos jaloers en besitlik as die ander mans is in ons kringe nie.
Maybe I am barking up the wrong tree, maar dit is die enigste plek waar ek aan kan dink om te begin. My rede is "trust". Ek dink daar moet 'n enorme vertroue in n swinging couple se verhouding wees. Laat ek 'n voorbeeld gee, my huidige vriend is van so 'n gedagte stand dat as ons almal moet gaan na 'n kroeg en die vrouens wil gaan daans op die dansvloer, sal hul mans hulle volg en 'n valke oog oot hulle hou. Erger ... as ons almal by 'n tafel moet sit en die vrouens gaan dalk oor na die bar toe,en my vrou moet hulle 'n ronde van shooters stick, dan gaan die storie, dat my vrou 'n slegte invloed vir hulle is, en dan is daar 'n hel van 'n rusie binne daardie paartjies.
So om dit op te som, ons is 'n wit egpaar wat nie swing nie en wat op soek is na vriende wat nie alles sien as verdag nie.
Ons is nie Griekse gode , maar ons probeer om na ons self te kyk en soek soortgelyke vriende.
Natuurlik sal ons eers via e-pos gesels want jy weet nooit !!!!!!
Hallo julle, ons is 'n paartjie wat belangstel om Horizons uit te brei op die gebied van soft swing. Ons is geïnteresseerd in die maak van vriende en nie net wham bang thank you mam nie. Die belangrikste is dat ons beide STD's vry is en ons soek soortgelyke in ons vriende. Ons lyk goed. Maar ons is nie olie skilderye nie, en ons is op soek na soortgelyke in vriende. Higiëne en persoonlike higiëne is van die uiterste belang. Ons doen nie WhatsApp WhatsApp is vir familie wat ons kan doen is BBM. O...
Softswing9696_1
·
Straight White/Caucasian Male
Age
45
Height
6' 0"
Build
Medium
Assets
No complaints
Drink
Occasionally
Smoke
I don't
Softswing9696_2
·
Straight White/Caucasian Female
Age
45
Height
5' 7"
Build
Medium
Assets
No complaints
Drink
Occasionally
Smoke
Occasionally
Swinging Heaven features sexually explicit material. To access this site you must be of the legal age to engage with the material of an adult site.
By entering Swinging Heaven you agree to the following;
I am deemed an adult where I live, and I am at least 18 years old
I am allowed to access & view sexually explicit material